Vader van Prius word Voorsitter van Toyota

Die Toyota-Motorkorporasie (TMK) se gerespekteerde Takeshi Uchiyamada, die dryfkrag agter die wêreld se topverkoper-hibriedmotor, die Toyota Prius, is vandag as die maatskappy se nuwe voorsitter aangewys. Mnr. Uchiyamada vervang Fujio Cho, ’n voormalige president van die maatskappy en voorsitter sedert 2006, wat nou as ere-voorsitter aangewys is. Die veranderings is vandag by ’n aandeelhouervergadering in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vader van Prius word Voorsitter van Toyota