Splinternuwe Lexus RX maak sy Suid-Afrikaanse buiging

’n Ontwerp wat deur origami aangespoor is, ’n duiselingwekkende mengsel van skerp voue en kurwes, ’n verstoute uurglas-sierrooster en ’n sonderlinge ‘swewende’ dak kenmerk die onteenseglik visuele stelling waarmee die vierde generasie RX, die fabrikaat se suksesvolste motor nog, sy buiging maak. Die RX, wat beskou word as die baanbreker vir die skuif na die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Splinternuwe Lexus RX maak sy Suid-Afrikaanse buiging