Só maak jy jou motor ‘n teiken vir grypdiewe

Grypdiewe blyk hulle messe uit te hê vir niksvermoedende motoriste, soos ‘n video wat onlangs die rondtes op sosiale media gedoen het aandui. Die video toon hoe twee boewe ‘n motoris in Johannesburg – helder oordag en in druk verkeer – aanval en beroof. Dit volg kort op die hakke van ‘n soortgelyke geval in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Só maak jy jou motor ‘n teiken vir grypdiewe

Hierdie bedelaar neem bedel na ‘n nuwe vlak van professionalisme!

Ons waarsku dikwels teen bedelaars by straathoeke en die gevare van slaan-en-gryp! Ons waarsku motoriste om hul vensters toe te hou en alle waardevolle besittings veilig weg te pak buite sig van moontlike kriminele wat langs ons voertuie beweeg! Gelukkig is nie alle bedelaars misdadigers nie. Daar is ook onskuldige bedelaars wat sukkel om ‘n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hierdie bedelaar neem bedel na ‘n nuwe vlak van professionalisme!

Wees bewus wanneer die grootste gevaar bestaan van motorkapings!

Ons het onlangs redelik baie aandag gegee op die Arrive Alive webtuiste aan die voorkoms en voorkoming van slaan-en-gryp misdade uit voertuie. Dit is veral belangrik in hierdie tye waar daar groot werkloosheid voorkom en baie misdadigers hul wend tot ‘n vinnige misdaad sonder die gebruik van vuurwapens. Die nuuste misdaad statistiek het dan ook […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees bewus wanneer die grootste gevaar bestaan van motorkapings!