Hoe maklik is dit om van die aardbol te verdwyn?

Die media het op 31 Oktober 2016 berig van twee skelette van mense wat naby twee voertuigwrakke in Bainskloof Pas naby Wellington gevind is. Stappers het op die oorblyfsels van twee mense afgekom wat al geruime tyd daar lê. Dit is nie seker of die twee voertuie in ʼn botsing was voor hulle die pad […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe maklik is dit om van die aardbol te verdwyn?

Reismonitering en beskikbaarheid van mediese inligting kan lewens red op die pad

Paramedici kontak CrisisOnCall daagliks met gevalle waar hulle lewensbelangrike besluite moet neem by botsingstonele en daar eenvoudig geen inligting bekombaar is nie. Misdaad en die impak van botsings speel ʼn baie groot rol hierin. CrisisOnCall het ook ʼn unieke diens wat genoem word reismonitering. Wanneer ʼn lid die langpad aandurf aktiveer hy die monitering by […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Reismonitering en beskikbaarheid van mediese inligting kan lewens red op die pad

Wat is reismonitering en hoe kan dit my help in ‘n noodsituasie?

Gisteraand tydens ‘n advertensie op televisie het ‘n bekende versekeringsmaatskappy vir vroue bestuurders ‘n “trip monitor” voordeel adverteer. Dit is nie net versekeringsmaatskappye wat hierdie bystandsvoordeel aanbied nie, en ek het besluit om by my vriende van CrisisOnCall aan te klop en bietjie te verneem wat reismonitering behels en om dit te verduidelik aan die hand […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is reismonitering en hoe kan dit my help in ‘n noodsituasie?