Verskuilde gevaar van voertuigritte onthul

Verskeie studies oor ‘n aantal jare dui op die verskuilde gevaar vir die insittendes van motorvoertuie wat oor langer tydperke aan die UV-strale van die son blootgestel word, en sommige kankerorganisasies en ‘n dermatoloog van Malta beskou getinte motorruite as ‘n goeie manier om velkanker te voorkom. Hoewel die studies handel oor velkanker by volwassenes, […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Verskuilde gevaar van voertuigritte onthul

Keer dat kriminele jou uitsig steel

Intruderprufe®- gelamineerde veiligheidsglas, wat deur PG Glass geïnstaller word, maak dit nie net moeiliker vir kriminele om jou huis te betree nie, dit meng glad nie met jou uitsig in nie. Hierdie sekuriteit-met-‘n-uitsig-glas bestaan uit twee lae veiligheidsglas met ‘n sterk viniellaag tussen-in. Dit maak veiligheidsdeure en diefwering oorbodig. Die glas kleef aan die sterk […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Keer dat kriminele jou uitsig steel

Shatterprufe®-voorruite beveilig passasiers

Hoe veilig word jy beskerm deur jou voorruit wanneer jy op die pad gaan? Die behoorlike vervaardiging en korrekte installering van motors se voorruite speel ‘n deurslaggewende rol om die passasiers te beveilig. Minderwaardige windskerms hou nie die passasiers binne in die voertuig en ander voorwerpe daarbuite in die geval van ‘n ongeluk nie. Die insittendes […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Shatterprufe®-voorruite beveilig passasiers