Vrystaat boere spandeer meer R6mil aan padwerke.
7
July
‘n Opname onder lede van Vrystaat Landbou (VL) toon dat boere in die Vrystaat vanjaar reeds 6 miljoen rand spandeer het om provinsiale en munisipale paaie te herstel. Volgens Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou, belemmer die algemene agteruitgang van die provinsie se pad infrastruktuur nie net die toeganklikheid na arbeid en die lewering van […]