Wat is die wettige vereiste rakende waar my voertuig se lisenskieskyfie aangebring moet word?

Vraag: Ek is vanmiddag deur ‘n verkeersbeampte daarvan beskuldig dat ek “staateiendom” beskadig het deurdat ek my lisensieskyf met ‘n deurskynende plastieklaag {“clear adhesive”) aan die linkerste onderkant van die voertuig se windskerm geplak het. Ek het die Padverkeerswet en Regulasies gefynkamp, maar kon nie ‘n artikel of regulasie daaromtrent vind nie. Hy het die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die wettige vereiste rakende waar my voertuig se lisenskieskyfie aangebring moet word?

Het ek ‘n PrDP nodig om kollegas werk toe te vervoer?

Vraag: Ons is 8 mense wat van Vanderbijlpark na Pretoria toe ry vir werk elke dag.Die firma het vir ons n bus in 2008 gekoop en die paaiement betaal maar die bus is op my naam gekoop. Ons las elkeen ons petrol geld om by die werk te kom en terug. Ons maak beurte om […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Het ek ‘n PrDP nodig om kollegas werk toe te vervoer?

Wat is die spoedgrens vir ‘n paneelwa op nasionale paaie?

Vraag: Ek wil graag uitvind wat is die maksimum spoed vir n paneelwa met n GVM>3500kg met dubbel wiele op die as op ons nasionale paaie sowel as op ‘n deurpad? Antwoord: Die gewone spoedgrense is van toepassing. Voertuie wat ‘n GVM van 9000 kg en meer het mag nie vinniger as 80 km/h ry […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die spoedgrens vir ‘n paneelwa op nasionale paaie?

Mag motoriste stop binne ‘n verkeersirkel?

Die verkeersirkel is waarskynlik die verkeersmeganisme of aansluiting wat die meeste woede onder bestuurders veroorsaak. Maak nie saak waar jy met ander motoriste ‘n gesprek voer nie – meeste sal erken dat baie Suid-Afrikaanse bestuurders nie weet hoe om te bestuur by ‘n verkeersirkel nie. Die Arrive Alive webtuiste kry gereeld vrae van ontstelde motoriste […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Mag motoriste stop binne ‘n verkeersirkel?

Motoriste eis dat verkeersbeamptes ook die voorbeeld stel!!

Dit is nie net die publiek wat gehoor moet gee aan die padreëls nie! Ook verkeersbeamptes is verplig om om wetsgehoorsaam te wees en die  padreëls na te kom. Dit geld nie net ten opsigte van spoed nie, maar ook ten opsigte van die dra van veiligheidsgordels en ‘n verbod op selfoongesprekke wanneer hul bestuur! Dit is […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Motoriste eis dat verkeersbeamptes ook die voorbeeld stel!!