Nog ‘n podiumposisie vir die De Villiers / Von Zitzewitz in sneltrajek 11 van Dakar-Veldtydren

Giniel de Villiers van Suid-Afrika en sy Duitse navigator, Dirk von Zitzewitz (Toyota Imperial Hilux), het Donderdag ten spyte van drie pap wiele op die klipperige terrein van die 11e sneltrajek in die Dakar-veldtydren in die Atacama-woestyn in Chile hul derde podiumposisie met ’n puik derde plek in die ren losgejaag. Die 2009-Dakar-wenners was 12 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nog ‘n podiumposisie vir die De Villiers / Von Zitzewitz in sneltrajek 11 van Dakar-Veldtydren