BMW-groep en die Toyota-Motorkorporasie (TMC) verdiep samewerking met bindende ooreenkomste

• Brandstofsel-stelsel, sportmotor, liggewig-tegnologie en Litium-lug-battery-medewerking gaan voort Die BMW-groep en die Toyota-Motorkorporasie (TMC) gaan hul strategiese langtermyn-samewerking op die gebied van volhoubare mobiliteit voortsit, en het vandag bindende ooreenkomste onderteken. Dié ooreenkomste is op langtermyn-medewerking tussen die twee maatskappye gemik vir die gesamentlike ontwikkeling van ’n brandstofsel-stelsel, gesamentlike ontwikkeling van die ontwerp en komponente […]

Posted on by jonckie

Comments Off on BMW-groep en die Toyota-Motorkorporasie (TMC) verdiep samewerking met bindende ooreenkomste