Moenie alles probeer met die motorfiets wat ander mag regkry nie!!

Ons het die afgelope jaar baie wenke oor motorfietsveiligheid gedeel op die Arrive Alive webwerf. Dit is nou maar so dat ons dikwels te veel selfvertroue het en te veel kere ander wil beindruk met ons vaardighede. ‘n Vriendin het vanoggend ‘n video met ons gedeel van ‘n motorfietsryer wat duidelik oor meer vaardighede beskik […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Moenie alles probeer met die motorfiets wat ander mag regkry nie!!

Versekering beskerm jou motorfiets maar nie jou ego!

Sommige voorbeelde van skade is maar net moeiliker om aan jou versekering te verduidelik as ander! ‘n Goeie vriend het ‘n video aan die Arrive Alive webwerf gestuur van ‘n motorfiets entoesias wat sy vriende bietjie wou beindruk! Aanvanklik was ek van mening dat hierdie video-greep die belangrikheid van beskermende klere gaan aantoon. Die jong […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Versekering beskerm jou motorfiets maar nie jou ego!

Kommer oor toename in motorfietsongelukke

Die ontwikkeling van die Arrive Alive webtuiste sluit in die verspreiding van nuus op ander webwerwe en blogs oor ongelukke landwyd en ook skakels na wenke wat kan help om hierdie ongelukke te voorkom. ER24 stuur daagliks nuus oor verskeie van hierdie ongelukke na die webtuiste en ons versprei dit verder na die blogs by […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Kommer oor toename in motorfietsongelukke