Lexus RC GT3-konsepmodel haas hom na Geneefse motorskou

Lexus sal die renweergawe van sy RC F-verrigtingskoepee by die 2014-Geneefse Motorskou onthul. Die RC F GT3-konsepmotor is ontwikkel om aan internasionale GT3-renmotorvereistes te voldoen. Die RC F GT3, wat net 1 250 kg weeg, gebruik ’n omgeboude weergawe van die RC F se V8-enjin, met sy maksimum-kraglewering in die omgewing van 400 kilowatt. Lexus sal voertuie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lexus RC GT3-konsepmodel haas hom na Geneefse motorskou