Waardevolle kunswerke gevind na diefstal vanuit Groot Constantia

Vroeër die week het ons op die Insurance Chat blog ‘n berig geplaas rakende die diefstal van waardevolle kunswerke vanuit Groot Constantia. Hierdie kunswerke vanuit China en Japan dateer vanuit die 17de en 18de eeu. Die polisie in die Wes-Kaap het vandag berig dat ongeveer die helfte van hierdie werke gevind op ‘n ander plaas […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waardevolle kunswerke gevind na diefstal vanuit Groot Constantia

Beskadiging van opspraakwekkende Zuma skildery vestig aandag ook op kunsversekering

Ek het gewonder of ek op GeselsVersekering ook die veelbesproke Zuma skildery moet bespreek. Daar was talle vrae wat deur my kop gemaal het -beide vanuit ‘n regsoogpunt sowel as ‘n versekeringsoogpunt. Die politiek is iets waarvoor ek maar lugtig is en liefs vermy waar moontlik  – maar die ander aspekte is vir my wel […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Beskadiging van opspraakwekkende Zuma skildery vestig aandag ook op kunsversekering

KKNK bied geleentheid vir gesprek met Kunstenaars

Een van die lekker aspekte van die KKNK op Oudtshoorn is die geleentheid om ook van die Kunstenaars te ontmoet en sommer te gesels met hulle oor hul kunswerke. Nie net die bekende sangers en akteurs kry blootstelling nie, maar ook die kunstenaars in visuele en beeldende kunste. Ek het hierdie week die geleentheid benut […]

Posted on by jonckie

Comments Off on KKNK bied geleentheid vir gesprek met Kunstenaars

Tragiese dood van Zak van Niekerk vestig blik op die gevare vir kunstenaars op ons paaie

Gisteroggend het ons op hierdie webtuiste wenke verskaf vir padveiligheid. Die ArriveAlive.co.za webtuiste probeer om ‘n bewustheid te skep onder motoriste ten opsigte van padveiligheid en hoe ons te werk kan gaan om ongelukke te voorkom. Ongelukkig is die realiteit dat ons paaie ‘n gruwelike gevaar geword het as gevolg van die wetteloosheid van te […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Tragiese dood van Zak van Niekerk vestig blik op die gevare vir kunstenaars op ons paaie

Maak seker dat jou kunswerke behoorlik verseker is!

Een van die dae is dit weer die begin van die kunstefeeste oor Suid-Afrika en ‘n geleentheid vir kunstenaars om hul werke uit te stal! Aan die begin van April is dit veral die Klein Karoo Nasionale Kunstefees of KKNK in Oudtshoorn wat duisende besoekers lok. Dit is hier waar heelwat kunstenaars vooraf plekke bespreek […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Maak seker dat jou kunswerke behoorlik verseker is!

Hotel in Australië nooi gaste om te probeer om ‘n skildery van $15,000 te steel!

Sal jy byt aan die uitnodiging om ‘n skildery van $15,000 by ‘n hotel te prober steel? Raar maar waar – en dit is presies wat ‘n hotel in Melbourne besig is om te doen met twee voorwaardes – jy mag nie gevang word nie en jy moet ‘n gas in die hotel wees! Die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hotel in Australië nooi gaste om te probeer om ‘n skildery van $15,000 te steel!