Die regte inligting by die maak van ‘n noodoproep kan lewens red!!
31
October
Met die aanbreek van ‘n noodsituasie is dit tyd vir kalm denke ten einde die regte mediese bystand vinnig op die toneel te kry. Ongeag of dit ‘n motorongeluk of ‘n ander mediese noodgeval mag wees -kommunikasie is uiters belangrik! Baie van ons is nie in staat om tydens krisisse die regte inligting oor te […]