Verskeie musiekgenres onder een vaandel in Die Kreet van Afrika

Suid-Afrika spog met vele musikante wat hul talent in verskeie musiekstyle uitleef. Die Kreet van Afrika bring op Vrydag 25 November uiteenlopende musikante byeen om die die land se diverse musiek-erfenis te vier. Die musiekuitvoering word aangebied deur iStart2, ‘n organisasie wat poog om volhoubaarheid te bevorder deur die kunste, veral musiek, in te span. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Verskeie musiekgenres onder een vaandel in Die Kreet van Afrika