De Villiers op Podium, Poulter neem 5de en Yazeed 11de in Dakar 2016

ROSARIO, ARGENTINIË – Die dertiende en laaste sneltrajek van die 2016-Dakar-veldtydren was dalk net 180 kilometer lank, maar wat dit in afstand kortgeskiet het, is deur naelbytspanning vervang. Sneltrajek 13 was vir die Toyota Gazoo Racing SA die laaste uitdaging wat die Dakar-veterane Giniel de Villiers en sy navigator, Dirk von Zitzewitz (#301), van ’n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on De Villiers op Podium, Poulter neem 5de en Yazeed 11de in Dakar 2016

Goeie begin vir Toyota Gazoo Racing SA-jaers nadat Dakar 2016 hervat

Sneltrajek 2 van die 2016-Dakar-veldtydren is gister (4 Januarie) ten spyte van nog dreigende swaar reën tussen Villa Carlos Paz en Termas de Río Hondo in hoofsaaklik sonnige en warm toestande hervat. Die sneltrajek is egter met 134 kilometer verkort ten einde ’n oorstroomde gedeelte van die roete te vermy, maar dit was nogtans ’n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Goeie begin vir Toyota Gazoo Racing SA-jaers nadat Dakar 2016 hervat