De Villiers/ Von Zitzewitz wen laaste sneltrajek en eindig 4de algeheel in Dakar 2014 / Poulter en Howie 33ste
20
January
Giniel de Villiers en Dirk von Zitzewitz (Toyota Imperial Hilux) het Saterdag die 13e en laaste sneltrajek van die 2014-Dakar-veldtydren in Suid-Amerika gewen. Hulle is by die eindpunt in die Chileaanse hawestad Valparaiso in die vierde plek algeheel bevestig ná die marathon-ren deur Argentinië en Chile wat op 5 Januarie in Rosario begin en altesaam […]