CrisisOnCall bied uitkoms in noodgevalle die afgelope 10 jaar!

Baie mense beland daagliks in die verkeerde hospitale of word verkeerd behandel bloot as gevolg van ‘n gebrek aan tydige inligting. Paramedici moet vinnige besluite neem en hoe meer mediese inligting beskikbaar is hoe beter vir behandeling. Ons lewe ook in ‘n land van realiteite waar pasiënte in baie gevalle beroof word voordat noodpersoneel opdaag. CrisisOnCall […]

Posted on by jonckie

Comments Off on CrisisOnCall bied uitkoms in noodgevalle die afgelope 10 jaar!

Aerocare lugambulans vervoer boervrou nadat sy per ongeluk gif drink

Vanoggend het ek ‘n epos ontvang van ‘n vriend en eienaar van Aerocare -‘n lugambulansdiens wat dikwels ernstig beseerde pasiente vervoer hier in die Vrystaat , Noord Kaap en Oos -Kaap. In sy epos is ek ingelig rakende ‘n interessante noodvlug gister en wil graag aanhaal vanuit Volksblad: ” ’n Boervrou van die Oos-Kaap is […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Aerocare lugambulans vervoer boervrou nadat sy per ongeluk gif drink

Help paramedici om jou identiteit vas te stel op die ongelukstoneel!

Het jy al oorweeg wat sal gebeur indien jy in ‘n ongeluk beseer en bewusteloos raak en daar is niemand om jou te identifiseer nie. Sal iemand maklik kan uitvind of jy ‘n mediese fonds het, wat jou bloedgroep is en wie jou naasbestaandes is om in kennis te stel van die ongeluk? Dit is […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Help paramedici om jou identiteit vas te stel op die ongelukstoneel!

Watter nommer skakel jy in nood?

Het jy al oorweeg watter nommer jy sal skakel in nood? Noodsituasies kan in verskeie vorme voorkom en hetsy dit is ‘n motorongeluk, mediese noodgeval of bloot net is dat jy uit jou huis gesluit is –daar moet nommers byderhand wees wat jy kan kontak wat hulp en verligting effektief en vinnig kan verleen! Ek […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Watter nommer skakel jy in nood?

CrisisonCall bied hulp aan diegene met Alzheimer’s

CrisisOnCall besef die druk waaronder die familie van mense met Alzheimer’s is. Die persoon wat omsien na die pasiënt, in baie gevalle ʼn familielid, funksioneer onder geweldige druk. Verder is Alzheimer’s ook ʼn siektetoestand wat nie altyd verstaan word nie. CrisisOnCall het ʼn diens waar gesondheidsadvies aan lede verskaf word. Dit behels die verskaf van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on CrisisonCall bied hulp aan diegene met Alzheimer’s

Wat is die verskil tussen ‘n Debietorder en ‘n Stoporder?

Weet jy wat is die verskil tussen ‘n debietorder en ‘n stoporder? Kliënte vra gereeld watter betaalmetode die beste is: ʼn debietorder of ʼn stoporder. Beantwoording van die vraag vereis eers verstaan van die twee betaalopsies. Die definisies van die Bank Ombudsman in vertaalde vorm word gebruik: Debietorder: ʼn Skriftelike ooreenkoms tussen ʼn kliënt en ʼn […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die verskil tussen ‘n Debietorder en ‘n Stoporder?

Wat is reismonitering en hoe kan dit my help in ‘n noodsituasie?

Gisteraand tydens ‘n advertensie op televisie het ‘n bekende versekeringsmaatskappy vir vroue bestuurders ‘n “trip monitor” voordeel adverteer. Dit is nie net versekeringsmaatskappye wat hierdie bystandsvoordeel aanbied nie, en ek het besluit om by my vriende van CrisisOnCall aan te klop en bietjie te verneem wat reismonitering behels en om dit te verduidelik aan die hand […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is reismonitering en hoe kan dit my help in ‘n noodsituasie?