Castrol-Toyota Renspan mik om 2de Algeheel by 2014-Nasionale Tydrenkampioenskap te voeg

Noudat die 2014-Suid-Afrikaanse Nasionale Tydrenkampioenskapstitel reeds in die hande van die Castrol-Toyota-jaer Leeroy Poulter en sy navigator Elvéne Coetzee is, is die kollig vir die laaste ronde in vanjaar se kampioenskap op hul spanmaat Hergen Fekken – ’n voormalige dubbele tydrenkampioen – om as naaswenner van die seisoen uit die stryd te tree. “Ons sien […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Castrol-Toyota Renspan mik om 2de Algeheel by 2014-Nasionale Tydrenkampioenskap te voeg

Castrol Toyota – Renspan skuif al nader aan tweede agtereenvolgende veldrenkampioenskap

    Anthony Taylor/Dennis Murphy (Toyota Hilux) 1e algeheel en 1e in Klas SP Duncan Vos/Rob Howie (Toyota Hilux) 2e algeheel en 2e in Klas  SP Johan en Werner Horn (Toyota Land Cruiser) 1st in Klas  D Toyota wen vervaardigersprys   Anthony Taylor en Dennis Murphy (Klas SP-Castrol-Toyota Hilux) het hul vierde agtereenvolgende oorwinning in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Castrol Toyota – Renspan skuif al nader aan tweede agtereenvolgende veldrenkampioenskap

Castrol-Toyota Renspan mik na nog ‘n veldren titel

Toyota Motorsport is ná hul skitterende dubbele oorwinning in die onlangse Sun City 400 in Noordwes ses weke gelede – dit was die kampioenskapsvoorlopers Anthony Taylor en Dennis Murphy se derde agtereenvolgende oorwinning in hul Castrol-Hilux – daarop uit om hul voordeel hierdie naweek in die nuwe Vryburg 400, die sesde ronde van die Donaldson-veldtydrenkampioenskap, […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Castrol-Toyota Renspan mik na nog ‘n veldren titel

Toyota maak skoonskip in Sun City 400 – Veldren

  • Taylor en Murphy oes derde agtereenvolgende oorwinning in • Vos en Howie maak dit ’n dubbele Toyota-oorwinning • Toyota wen al die klasse Die twee Toyota Hilux-inskrywings van die Castrol-Toyota-renspan het hul staal in die Sun City 400-veldren gewys en as wenners en naaswenners uit die stryd getree. Dit was Anthony Taylor en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota maak skoonskip in Sun City 400 – Veldren