Castrol-Toyota -Renspan wen SA Veldrenkampioenskap

  Duncan Vos/Rob Howie (Toyota Hilux) wen Ford-handelaars-400-veldren Anthony Taylor/Dennis Murphy (Toyota Hilux) beklink kampioenskap Toyota jaag Vervaardigerskampioenskap sesde agtereenvolgende keer los   Duncan Vos en Rob Howie (Castrol-Toyota Hilux) het die Ford-handelaars-400-veldren, die voorlaaste ren in die Donaldson-veldtydrenkampioenskap, Saterdag by Thaba Nchu in die Vrystaat gewen terwyl hul spanmaats Anthony Taylor en Dennis Murphy […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Castrol-Toyota -Renspan wen SA Veldrenkampioenskap

Nuwe Bridgestone 4×4-reeks vir 2013

Johannesburg (18 Desember, 2012) Bridgestone Suid-Afrika se 4×4 Fundi-uitdaging sal van 2013 af as die Bridgestone 4×4-klub-uitdaging bekend staan. Hierdie aankondiging is vandag deur Daniel Barbosa, organiseerder van die uitdaging, gedoen. “Ons het besluit om die fokus van die uitdaging te verander – van individue wat hulself en sekere klubs verteenwoordig, na ’n meer regstreekse […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nuwe Bridgestone 4×4-reeks vir 2013

4×4 Geakkrediteerde Opleiding 1 & 2 Junie 2012

Ons volgende 4×4 opl vir 2012 vind plaas 1 en 2 Junie 2012, in samewerking met Weg Ry/Drive Out tydskrifte. Vrydag die 1ste hanteer ons slegs die teorie en die 2de al die praktiese aspekte. Die opleiding vind by ons fasiliteit, Die Oewer, by Krugersdrift Dam plaas. Daar vind ook opleiding die 8ste en 9de […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 4×4 Geakkrediteerde Opleiding 1 & 2 Junie 2012

Moet nooit te “mak” raak op safari nie!

Suid-Afrika bied talle geleenthede om ons natuurskoon te geniet. Die afgelope jaar is ons weer bederf met van die mooiste fotos van die natuur en wildlewe. Die gevaar bestaan egter altyd dat ons so meegevoer kan raak met die mooi van die natuur dat ons minder aandag gee aan die gevare om ons. Daar was […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Moet nooit te “mak” raak op safari nie!

4×4 Opleiding by Krugersdrift Dam 15 & 16 Maart 2012

Hoe veilig is jy agter die stuurwiel van die 4×4 voertuig? Die kenners wat inligting verskaf ten opsigte van 4×4 voertuie en padveiligheid op die Arrive Alive webtuiste het inligting bekend gemaak oor opleiding wat in Maart sal plaasvind en ons deel dit graag met lesers: “Ons eerste 4×4 opleiding vir 2012 vind plaas Donderdag […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 4×4 Opleiding by Krugersdrift Dam 15 & 16 Maart 2012