Lichtenburg wys nare kant van Bridgestone 4×4-Uitdaging

Hulle’t gekom, gekyk, en gesukkel… Dít was die verhaal van die sewende ronde van die Bridgestone-4×4-Klubuitdaging, wat deur die Lichtenburg-4×4-klub aangebied is. Die organiseerders het hierdie keer besluit om die krane tussen die ou mynhope, wat besaai was met ’n marmeragtige soort gruis wat omtrent enige 4×4 in sy spore kon stop, oop te draai. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lichtenburg wys nare kant van Bridgestone 4×4-Uitdaging

4×4 Verkope stewig maar hul versekering voldoende?

In die lig van die onlangse skerp brandstofprysverhogings wat skokgolwe deur Suid-Afrika stuur, sou mens dink “dorstige” voertuie soos 4×4’s se verkope sal ’n insinking toon. Die teenoorgestelde is eerder waar. Onlangse statistieke van die nasionale vereniging vir voertuigvervaardigers van Suid-Afrika (Naamsa) wys duidelik 4×4’s maak steeds ’n beduidende deel van die land se 50 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 4×4 Verkope stewig maar hul versekering voldoende?