Castrol Toyota Tydrenspan begin 2015 Tydrenseisoen op stewige voet

Die eerste ronde van die Suid-Afrikaanse Tydrenkampioenskap, die Tour-Natal-tydren, het tot ’n stewige begin vir die Castrol-Toyota-renspan gelei. Die tydren is op 27 en 28 Februarie op die vinnige suikerrietplantasiepaaie aan die Kwazulu-Natalse suidkus beslis, en het weereens die skitterende padtoestande waarvoor die omgewing bekend is, opgelewer. Die verdedigende kampioene Leeroy Poulter en Elvéne Coetzee […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Castrol Toyota Tydrenspan begin 2015 Tydrenseisoen op stewige voet