Verdedigende kampioene reg vir eerste ronde van 2015-Donaldson -Veldtydrenkampioenskap

Die verdedigende Donaldson-veldtydrenkampioene Anthony Taylor en Dennis Murphy van die Castrol-Toyota-renspan is slaggereed vir die 2015-seisoen. Hulle het reeds hul nuwe Toyota Hilux-renvoertuig, wat gegrond is op die Dakar-weergawe wat Giniel de Villiers en sy Duitse naviagtor Dirk von Zitzewitz as naaswenners in vanjaar se moordende Dakar-uithouveldtydren laat eindig het, ter voorbereiding op die nuwe […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Verdedigende kampioene reg vir eerste ronde van 2015-Donaldson -Veldtydrenkampioenskap