De Villiers en Von Zitzewitz 5de na Nege Dakar -Sneltrajekte

Dinsdag se sneltrajek nege in die 2014-Dakar-veldtydren tussen Calama en die kusstad Iquique in Chile was uiteindelik baie moeiliker as wat die Suid-Afrikaanse jaer Giniel de Villiers en sy Duitse navigator, Dirk von Zitzewitz (Imperial Toyota Hilux), verwag het. Twee pap wiele het ook nie juis gehelp nie; ook nie die stof en die terrein […]

Posted on by jonckie

Comments Off on De Villiers en Von Zitzewitz 5de na Nege Dakar -Sneltrajekte

De Villiers een van vyf voormalige kampioene in 2014 Dakar veldtydren

Die 2014-Dakar-veldtydren in Suid-Amerika begin oor vier weke, en die inskrywingslys en wegspringnommers wat pas aangekondig is, bevestig dat die Toyota-Imperial-Suid-Afrika-jaers Giniel de Villiers/Dirk von Zitzewitz en Leeroy Poulter/Rob Howie hulle in die geselskap van die wêreld se voorste veldtydrenjaers sal bevind wanneer hulle die wêreld se langste en moeilikste motorsportbyeenkoms aandurf. Altesaam vyf voormalige […]

Posted on by jonckie

Comments Off on De Villiers een van vyf voormalige kampioene in 2014 Dakar veldtydren

Toyota Motorsport se voorbereiding vir 2014 Dakar-Veldtydren in volle swang

  Span begin in Augustus met woestyntoetse in die Namib Leeroy Poulter sluit as tweede jaer by span aan Verbeterde Hilux-renbakkie pronk met talle verbeterings Toyota Motorsport Suid-Afrika het ’n vars, nuwe span aangekondig om sy Dakar-veldtydrenprogram op dreef te kry ter voorbereiding op die wêreld se moeilikste motorren in Januarie 2014. Die Dakar-kampioene Giniel […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Motorsport se voorbereiding vir 2014 Dakar-Veldtydren in volle swang