Toyota belê R6,1 miljard vir vervaardiging van splinternuwe Hilux en Fortuner in Durban

Die Japannese voertuigvervaardiger Toyota het vandag aangekondig dat hy meer as R6,1 miljard vir die vervaardiging van die splinternuwe Hilux en Fortuner by die Prospecton-aanleg in Durban belê het. Dit herbevestig Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) se posisie as die grootste voertuigvervaardiger in Suid-Afrika, wat nie minder nie as vyf individuele modelreekse (Hilux, Fortuner, Corolla, Corolla […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota belê R6,1 miljard vir vervaardiging van splinternuwe Hilux en Fortuner in Durban