Hoeveel goedkoper sal motorversekering kan wees as almal wetsgehoorsaam is?!

Dit is ongelukkig nou maar so dat ons elke dag moet betaal vir wetteloosheid! Ons vind ‘n bladsy op die Arrive Alive webwerf wat spesifiek handel met die impak van misdaad op padveiligheid. In hierdie afdeling word daar gepleit by die padgebruiker om bewus te wees van hierdie gevare en sy bestuurstyl hierby aan te […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoeveel goedkoper sal motorversekering kan wees as almal wetsgehoorsaam is?!

Wees versigtig met aankope aanlyn en met jou kredietkaart!

Navorsing toon aan dat al minder Suid-Afrikaners kontant met hul saamdra. Ons maak al meer staat op ons debiet – en kredietkaarte met die maak van aankope. Dit kan toegeskryf word aan beide die gerief van ‘n kaart sowel as veiligheidsoorwegings. Dit maak ongelukkig ook die deur oop vir kriminele om toe te slaan op […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees versigtig met aankope aanlyn en met jou kredietkaart!

Veiligheidswenke van die SAPD by die outomatiese teller masjiene

Hoe kan ons onsself beveilig wanneer ons geld trek by die outomatiese teller masjiene of soos ons dit in Engels noem – die ATM? Die Suid-Afrikaans Polisiediens het die volgende wenke aanbeveel: Wees waaksaam en bewus van jou omgewing by die OTM. Moet nooit jou kaart of PIN [Persoonlike Indentifikasie Nommer] vir enigiemand gee nie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Veiligheidswenke van die SAPD by die outomatiese teller masjiene

Vermindering van bedrog is ‘n voorvereiste vir goedkoper versekering!

Ons almal kla oor voortdurend stygende versekeringspremies! Wanneer ons kyk na die dodetal op ons paaie en die onverskillige bestuur om ons verstaan ons waarom voertuigverskering al duurder word. Misdaadsyfers en nuusberigte oor inbrake en roof is weer ‘n aanduiding waarom huishoudelike en besigheidsversekering al duurder word! Die waarheid is egter dat dit nie net […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vermindering van bedrog is ‘n voorvereiste vir goedkoper versekering!

Moenie lieg oor wie die gereelde bestuurder van jou voertuig is nie!

Ons vind dikwels dat motoreienaars met ‘n skok besef dat hul versekeringseis van die hand gewys word omdat die gereelde bestuurder nooit aangedui is op die polis as die versekerde bestuurder nie. In hierdie bespreking wil ek graag hierdie situasie van nader beskou. In Engels word dikwels verwys na die beginsel van “fronting”. Hierdie baie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Moenie lieg oor wie die gereelde bestuurder van jou voertuig is nie!

Verhoudingsbreuke mag dalk ook versekeringsbedrog oopvlek!

Wanneer verhoudings tot ‘n einde kom is daar gewoonlik min liefde tussen die partye. Dit is dan wanneer verborge geheime in die ope gestel word en waar partye mekaar dikwels in ‘n slegte lig stel. Dit is selfs moontlik dat kriminele gedrag wat tussen die partye stil gehou is sonder veel aarseling geopenbaar word. Een […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Verhoudingsbreuke mag dalk ook versekeringsbedrog oopvlek!