Slim selfone en onverskillige bestuurders ‘n dodelike kombinasie!

Hoe gevaarlik is die gebruik van selfone op ons paaie? Hierdie titel kon miskien anders bewoord gewees het. Uit ‘n padveiligheidsoogpunt moet dit dalk wees “Slim selfone in die hande van bestuurders…” Punt! Ek het ook oorweeg slim selfone en dom bestuurders is ‘n dodelike kombinasie. Die feit bly egter staan – die gebruik van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Slim selfone en onverskillige bestuurders ‘n dodelike kombinasie!

Hoe is dit moontlik dat 30 mense in een midi-bus ongeluk sterf?

Die slagting op ons paaie duur voort! Vanoggend het ek wakker geword met die nuus dat ‘n midi –bus taxi met ‘n trok gebots het en dat 30 mense in hierdie botsing oorlede is! Hierdie ongeluk het plaasgevind op die N3 buite Harrismith. My eerste gedagte was dadelik “30 mense” – is dit nie te […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe is dit moontlik dat 30 mense in een midi-bus ongeluk sterf?

Wie is die Ombudsman en kan hy help met ‘n dispuut oor versekering?

U mag dalk hoor by ‘n gekla oor versekering dat die klaer aanbeveel word om die geskil te verwys na die “Ombudsman”. Maar wie is die person en hoe kan hy U help? Die Ombudsman speel ‘n baie belangrike rol in die skep van sekerheid oor versekering en die beskerming van beide die kliënt en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wie is die Ombudsman en kan hy help met ‘n dispuut oor versekering?

Is jou motor verseker teen die korrekte markwaarde?

Baie versekere motoreienaars maak die fout om nie ‘n oog te hou oor die bedrag waarvoor hul voertuig verseker is nie. Nadat die voertuig aangekoop word verseker hul bloot die voertuig vir daardie bedrag en geen aanpassing word daarna gedoen nie! Waarom is dit belangrik om die markwaarde van die voertuig aan te pas by […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Is jou motor verseker teen die korrekte markwaarde?