Sanral in nuwe e-Toll blaps

Die Engels- en Afrikaanstalige weergawes van die e-toltariefkennisgewings wat in die Staatskoerant gepubliseer is verskil van mekaar deurdat hulle verskillende tariewe vir dieselfde kategorieë van padgebruikers voorskryf. Dié feit het aan die lig gekom nadat die Department van Vervoer en SANRAL geweier het om die Justice Project South Africa (JPSA) leiding oor die e-tolstelsel se […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Sanral in nuwe e-Toll blaps

Mag trekkers bestuur word op openbare paaie?

Vraag: Ons het by verskeie instansies navraag gedoen asook die by die munisipaliteit om uit te vind wat sê die wet oor trekkers op openbare paaie, maar kry uiteenlopende antwoorde. Ons wil graag weet of gelisensieerde trekkers wel op openbare paaie mag ry, indien wel, hoe ver en moet die bestuurder van die trekker oor […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Mag trekkers bestuur word op openbare paaie?

Jou lisensie kan afgradeer word indien jou sig aansienlik verswak!

Die Arrive Alive webwerf het die volgende navraag ontvang van ‘n bejaarde motoris: Ons het hierdie navraag verwys na ons kenner oor Padverkeerswetgewing en wil graag die antwoord hier deel: Ja dit is wettig. Die wetgewing bepaal sedert 1992 dat persone met ‘n kode C1, C, EC1 en EC lisensie twee oë met ‘n sekere […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Jou lisensie kan afgradeer word indien jou sig aansienlik verswak!

Dink aan jou versekering wanneer jy aanpassings maak aan jou voertuig!

In Engels verwys ons na “modifications” aan ons voertuie. Party motoreienaars is duidelik of te verveeld met hoe hul voertuie lyk – of te vindingryk om maar net “gewoon” te wees. Daar is ook by ander ‘n behoefte om die vermoëns van die voertuig te verbeter – en solank motoreienaars dink hul kan dit doen […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Dink aan jou versekering wanneer jy aanpassings maak aan jou voertuig!