Ouer bestuurders is veiliger bestuurders as wat ons wil erken!!

Ons ouer bestuurders is dikwels die onderwerp van vele grappies. Indien ons kyk na ongeluk statistieke sal ons egter waarneem dat hul ‘n veel laer risiko groep is as wat ons mag verwag! Dit is die jonger meer behendige bestuurders met hul vinnige reaksies wat veel meer geneig is tot ongelukke! Dit is waar dat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ouer bestuurders is veiliger bestuurders as wat ons wil erken!!

Met ‘n bietjie versigtigheid hoef daar nie skade te wees wanneer die grootstes onder ons op reis gaan nie!!

‘n Vriendin het fotos gestuur wat geneem is tussen die Hochfeld en Omitara distrikte van Namibia. Die volgende booskap was hierby aangeheg: “Die Ouman was hier op omtrent al die koerante se voorblaaie. Hy is op pad Noorde toe en het oor verskeie plase gereis… maar het telkens netjies oor die drade geklim en geen […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Met ‘n bietjie versigtigheid hoef daar nie skade te wees wanneer die grootstes onder ons op reis gaan nie!!

Is wat jy lees, hoor en verstaan dieselfde?

‘n Goeie vriend het ‘n epos gestuur wat dalk net die regte medisyne is om hierdie dag met ‘n glimlag af te skop! Wanneer ons praat oor versekering beklemtoon ons dikwels die belangrikheid om te verstaan wat ons lees en om noukeurig te kyk na die fyner besonderhede op die polis. Dit is nou maar […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Is wat jy lees, hoor en verstaan dieselfde?

Hoe veilig is jou quad of vierwiel?

Gister het ons kortliks gelet op die versekering van vierwielmotorfietse. Vandag is dit dalk ook belangrik om ‘n glimlag te deel voor die naweek: Vrydag Humor  Soos wat ek ouer word, besef ek dat beweeglikheid en pret die kuns is om die lewe te geniet … Onlangs voeg ek daad by die woord en koop […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe veilig is jou quad of vierwiel?

Die Afrikaanse Brief vanuit die Weermag

Ek kon nie anders as om te glimlag by die lees van ‘n e-pos met die titel “Vrystaatse Army Brief” nie. Aaangesien ons op hierdie blog allerlei aspekte oor versekering in Afrikaans bespreek het ek dit goedgedink om ook hierdie eg Afrikaanse brief hier te deel. Afrikaanssprekendes was nog altyd bekend vir hul unieke sin […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die Afrikaanse Brief vanuit die Weermag