National Taxi Union to install over 100,000 taxis with Ctrack SaaS Solutions

Cameroon Taxi Industry Selects Ctrack Fleet Management Solutions to Improve Driver and Passenger Safety National Taxi Union to install over 100,000 taxis with Ctrack SaaS Solutions Vehicle tracking and fleet management company Ctrack, a subsidiary of Novatel Wireless (Nasdaq:MIFI) today announced it has signed a partnership with the Cameroon National Taxi Union to provide Ctrack […]

Posted on by Media

Comments Off on National Taxi Union to install over 100,000 taxis with Ctrack SaaS Solutions

Toyota-Handelaars Wys Die Omgewingsweg Aan

Die beskerming van die omgewing en die daarstelling van ’n volhoubare Suid-Afrika is nog altyd een van Toyota Suid-Afrika Motors se grootste voorkeure. Verskillende programme is ontwikkel om die uitwerking wat Toyota se vervaardigingsaanleg in Durban sowel as sy bedrywighede in Johannesburg op die omgewing het, te verminder. Toyota het as deel van sy doelwit […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota-Handelaars Wys Die Omgewingsweg Aan

‘n Kamera op die paneelbord kan help in ‘n twis oor wie die ongeluk veroorsaak!

‘n Besoeker aan die Arrive Alive webwerf het die afgelope week die volgende boodskap gestuur: “Ek sien basies daagliks voertuie wat op sperstrepe verbygaan, oor rooi robotte doodluiters ry, Polisie en Metro wat hul magte misbruik op die pad, ens ens. Kry mens ‘n bekostigbare kamera wat op die motor se “dash board” geplaas kan […]

Posted on by jonckie

Comments Off on ‘n Kamera op die paneelbord kan help in ‘n twis oor wie die ongeluk veroorsaak!

Yaris verhef blitsbuks tot heel nuwe groen vlak

Detail van Toyota se nuwe konsepmodel by die Frankfurt-motorskou Toyota het vir die ontwerp van sy Yaris R-hibriedmotor ’n supermini-konsepmodel wat enig in sy soort is, geskep. Die Yaris R-hibried, wat op ’n hersiene driedeur-produksiemodel gegrond is, wend Toyota se ren-hibriedtegnologie aan met ’n kragbron wat oor die 298kW (400 perdekrag) lewer. Die konsepmodel sal […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Yaris verhef blitsbuks tot heel nuwe groen vlak

Toyota se Gesamentlik Ontwikkelde Robot gereed vir Ruimte-Avontuur

  –          Kirobo kan gesprek voer en emosie herken –          Toyota aan die voorpunt van robot- en stemherkenningsnavorsing Toyota en ’n groep Japanse maatskappye en navorsingsinstellings het ’n werklikheids-Astro Boy-ruimteman geskep wat hom later vanjaar by ’n ruimte-ekspedisie na die internasionale ruimtestasie sal aansluit. Die Toyota-Motorkorporasie (TMK), Dentsu Inc. (Dentsu), die Navorsingsentrum vir Gevorderde Wetenskap […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota se Gesamentlik Ontwikkelde Robot gereed vir Ruimte-Avontuur

Nataniel praat oor vroue bestuurders en konsentrasie op die pad!

Die baie talentvolle Nataniel is nie iemand om sommer stil te bly oor belangrike sake nie – en wanneer Nataniel praat mag ons luister! Dit is veral wanneer dit gaan oor die skoner geslag dat Nataniel ‘n kenner blyk te wees – en dus mag ons maar let op wat hy dink van die bestuur […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nataniel praat oor vroue bestuurders en konsentrasie op die pad!

Vermy liefs daardie selfoon terwyl jy bestuur!!

Vroeër vandag het dit gewemel op die internet van stories oor nuwe wetgewing waarvolgens op die selfone beslag gelê sal word in Kaapstad van bestuurders wat hierdie fone gebruik terwyl hul bestuur! Die Arrive Alive webwerf is ook genader deur verskeie persone vir kommentaar hieroor. Maar hoe gevaarlik is dit om te bestuur terwyl die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vermy liefs daardie selfoon terwyl jy bestuur!!

Wat is die beste stappe om te neem wanneer jy jou selfoon verloor?

Wat moet jy doen wanneer jy jou selfoon verloor of vermoed dit is nie net weg nie maar wel gesteel? ’n Gesteelde of verlore selfoon is genoeg van ’n ergernis, sonder om jou nog hoef te kwel oor oproepe wat dalk nog daarop gemaak word. Die aangewese ding om te doen in die geval waar ’n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die beste stappe om te neem wanneer jy jou selfoon verloor?

DataDot bied waarde vir meer as net motorversekering!

Op webtuistes oor motorversekering vind ons talle verwysings na DataDot tegnologie en die voordele wat dit bied vir die voorkoming van voertuigdiefstal. Hierdie tegnologie wat gebruik word vir die identifikasie van voertuie en motoronderdele maak dit moontlik om identifikasie te bevestig en veel meer effektief die kriminele aan die pen te laat ry! Die voordele […]

Posted on by jonckie

Comments Off on DataDot bied waarde vir meer as net motorversekering!

Waardevolle wenke by die kies van die fotograaf vir die troue

Wat moet ek in ag neem by die besluit om ‘n bepaalde fotograaf te kies vir die troudag? Daar is so baie ander goed waarvoor ons voorsiening maak vir die groot dag dat ons dikwels nie genoeg aandag gee aan hierdie besluit nie. Ons kan versekering uitneem soos reisversekering vir die wittebrood en ons kan […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waardevolle wenke by die kies van die fotograaf vir die troue