Padreëls vereis dat fietsryers ry aan die linkerkant van die pad met valhelms!

Vraag: Ek hoop jy kan my help met inligting’ oor die padreëls wat op fietsryers van toepassing is – ek het by die National Road Traffic Act en op die Arrive Alive webwerf  gaan kyk maar kan niks opspoor waar daar oor padreëls spesifiek gepraat word nie. Ek is spesifiek op soek na info’/reëls oor […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Padreëls vereis dat fietsryers ry aan die linkerkant van die pad met valhelms!

Hoe veilig is jou quad of vierwiel?

Gister het ons kortliks gelet op die versekering van vierwielmotorfietse. Vandag is dit dalk ook belangrik om ‘n glimlag te deel voor die naweek: Vrydag Humor  Soos wat ek ouer word, besef ek dat beweeglikheid en pret die kuns is om die lewe te geniet … Onlangs voeg ek daad by die woord en koop […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe veilig is jou quad of vierwiel?

Versekering noodsaaklik vir kragtige vierwielmotorfietse

Suid-Afrikaners geniet die buitelewe en daar is min beter maniere om die natuur te ervaar as op ‘n vierwielmotorfiets. Ongelukkig is daar ook baie vierwielmotorfiets aanhangers wat nie voldoende ag slaan op hul eie veiligheid wanneer hulle hierdie kragtige fietse bestuur nie. Dit gebeur ook te dikwels dat daar ‘n paar drankies geneem word voor […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Versekering noodsaaklik vir kragtige vierwielmotorfietse

Bestuurders gemaan tot versigtigheid in die koue en sneeu!!

Vir waarskynlik die eerste keer was daar gister tekens van sneeu in elke provinsie in Suid-Afrika. Hoewel hierdie sneeu vir oud en jonk ‘n aanskoulike verskynsel is, is dit ook noodsaaklik dat bestuurders mooi nadink oor hoe en waar hulle bestuur. Baie nuuskierige Suid-Afrikaners ry na ‘n verskeidenheid plekke waar hul dalk die mooiste fotos […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bestuurders gemaan tot versigtigheid in die koue en sneeu!!

Laat genoeg spasie om botsings met fietryers te voorkom!

Op die Arrive Alive webtuiste gee ons ook aandag aan die veiligheid van die mees weerlose padgebruikers. Hieronder tel ook ons fietsryers en voetgangers. Ons gee gereeld wenke aan hierdie padgebruikers om ongelukke te voorkom. Met die skerp stygende petrolpryse is dit nie net die fietsry entoesias wat op die paaie gaan nie, maar ook […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Laat genoeg spasie om botsings met fietryers te voorkom!