Vir die huisbraak krimineel is bykans niks onmoontlik!

As daar ‘n Olimpiese Spele vir misdaad was kon hierdie man ons vlagdraer wees. Sy spesialis item sal wees Huisbraak! Hierdie man is so talentvol dat selfs die polisiebeamptes uit ongeloof gevra het dat hy bewys dat hy in staat is om deur die diefwering te klim!! Besoek ook: Wat rowers nie wil hê jy […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vir die huisbraak krimineel is bykans niks onmoontlik!

Wat rowers nie wil hê jy moet weet van huisbraak nie

Dertig gevangenes het tydens in-diepte onderhoude onthul hoe hulle te werk gaan wanneer hulle by jou huis inbreek. Die gevangenes, wat met dr. Rudolph Zinn van UNISA gesels het, is almal skuldig bevind aan roof met verswarende omstandighede. Wat jy moet weet • Agt uit tien huisinbrake word uitgevoer met die hulp van inligting van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat rowers nie wil hê jy moet weet van huisbraak nie

Wees bewus van tegnieke van kriminele om jou onverhoeds te betrap

Ons hoor elke dag van iemand wat iewers aangeval, beroof en vermoor word. Dit is nou maar so dat ons dikwels reageer op ons instink om dadelik ondersoek in te stel voordat ons onsself beveilig of die nodige hulp inroep. Dit is veral diegene woonagtig op plase, plotte en effe verwyder van ander mense wat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees bewus van tegnieke van kriminele om jou onverhoeds te betrap

Woning in Sabiepark beskik oor uitmuntende sekuriteit

Dit is nie almal wat oor op en wakker sukuriteitswagte beskik nie. ‘n Besoeker aan die Arrive Alive webwerf het ‘n e-pos gestuur van ‘n vriend waarin aangetoon word dat ‘n luiperd homself tuisgemaak het op die stoep van ‘n woning in Sabiepark: “Luiperd het op ons stoep in Sabiepark ingetrek. Sal blykbaar ‘n uitsettingsbevel […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Woning in Sabiepark beskik oor uitmuntende sekuriteit

Groot brandskade aan huis in Bloemfontein na weerligstraal huis tref

Ons vriende by Trauma Response Africa het fotos gedeel op hul Facebook bladsy van groot skade aan ‘n huis in Bloemfontein nadat ‘n weerligstraal die huis getref het. Hierdie storie het ook verskyn op die bladsy van Bloemnuus met die volgende bewoording: “Die Erasmus-gesin van Swartwitpensstraat, Woodland Hills, se huis is gistermiddag laat deur ‘n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Groot brandskade aan huis in Bloemfontein na weerligstraal huis tref

Dink aan veiligheid van werkers wanneer jy werk aan die huis of ander gebou!!

‘n Vriend het fotos gestuur van baie onveilige konstruksie. Hierdie fotos laat ons snak na ons asems en sal enige veiligheidsbeampte slapelose nagte besorg! Hierdie mag dalk lyk na doodgewone bouwerk..maar moenie glo nie…dit word gevaarlik.. en nog meer gevaarlik.. Baie meer gevaarlik.. Ons ken almal die frase “Boer maak ‘n Plan”. Hierdie is egter […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Dink aan veiligheid van werkers wanneer jy werk aan die huis of ander gebou!!

Beskerm kinders teen brandwonde by die huis

Ons het onlangs op die Blog Accidents.co.za meer inligting verskaf rakende die beskerming teen brandwonde en wil ook graag hier daaraan aandag verleen. Dit is uiters belangrik dat ons veral ons kinders beskerm teen brandwonde by die huis. Met die hulp van CrisisOnCall verskaf ons graag die volgende inligting: BRANDWONDE BY DIE HUIS ‘n Algemene […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Beskerm kinders teen brandwonde by die huis

Veiligheid om swembaddens is nie net nodig tydens Somer!

Alhoewel dit nou winter raak en die weer allermins swem weer is, is veiligheid om swembaddens regdeur die jaar belangrik. Kinders kan in ʼn oogwink in ʼn swembad val. Statistieke ten opsigte van die verdrinking in swembaddens neem steeds jaarliks toe. Ons deel graag ‘n paar wenke soos verskaf deur CrisiOnCall. Hier volg ʼn paar […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Veiligheid om swembaddens is nie net nodig tydens Somer!

Wees deeglik bewus van die gevare van huisbraak!!

Die vaardighede van inbrekers kan ons soms met verwondering laat! Dit is noodsaaklik dat ons nooit op ons gemak sal raak en maar net aanvaar dat ons alle redelike stappe geneem het nie! Hierdie fotos hierbo is duidelike waarskuwing om ekstra versigtig te wees – die feit dat jy nie sou kon inbreek nie – […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees deeglik bewus van die gevare van huisbraak!!