Wat is die lengte en wydte spesifikasies waaraan my trekker moet voldoen om op openbare pad te kan ry?

Vraag: Ons het ‘n John Deere 4630 Spuittrekker wat van een plaas na ‘n ander plaas moet beweeg so 50km uit mekaar. Tussen die plase is ‘n dorp waar die verkeersdepartement alewig sit en elkeen het ‘n eie siening oor die trekker. Een sê hy is te lank / ander sê hy is te breed […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die lengte en wydte spesifikasies waaraan my trekker moet voldoen om op openbare pad te kan ry?

SPUR fokus op strategie om veiligheid van kliënte en personeel in restaurante te verseker.

In die maand sedert die omstrede voorval in die Texamo Spur in die Glen-winkelsentrum in Johannesburg het ons almal by Spur tyd gehad om te besin oor ons optrede voor, gedurende en ná die gebeurtenis. Spur wil van hierdie geleentheid gebruik maak om die publiek om verskoning te vra. Ons reaksie het tekortgeskiet en nie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on SPUR fokus op strategie om veiligheid van kliënte en personeel in restaurante te verseker.

Toyota se topklas-supermini Yaris kry tweekleur-skakering

Dis ’n feit … wit en silwer is steeds die gunsteling-kleure vir die meeste Toyota-klante, maar onlangs was daar egter ’n beduidende styging in die gewildheid vir sommige van die meer eksotiese kleurskakerings. Vir die res van 2016 het Toyota dus aangekondig dat hy drie splinternuwe tweekleur-skakerings vir sy Yaris-supermini beskikbaar gaan stel. Hierdie dramatiese […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota se topklas-supermini Yaris kry tweekleur-skakering

Aandag word gegee aan speeloppervlak in die Vrystaat Stadion

Om die speel oppervlak in die Vrystaat Stadion in die beste moontlike kondisie, binne die beskikbare begroting, te hou, is dit nodig om die gras op die veld een maal per jaar oor te saai. Die Toyota Cheetah span is tans op toer in Australië en Nieu Seeland en daar is vir hierdie tydperk ook […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Aandag word gegee aan speeloppervlak in die Vrystaat Stadion

Die regte inligting by die maak van ‘n noodoproep kan lewens red!!

Met die aanbreek van ‘n noodsituasie is dit tyd vir kalm denke ten einde die regte mediese bystand vinnig op die toneel te kry. Ongeag of dit ‘n motorongeluk of ‘n ander mediese noodgeval mag wees -kommunikasie is uiters belangrik! Baie van ons is nie in staat om tydens krisisse die regte inligting oor te […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die regte inligting by die maak van ‘n noodoproep kan lewens red!!

CrisisOnCall bied uitkoms in noodgevalle die afgelope 10 jaar!

Baie mense beland daagliks in die verkeerde hospitale of word verkeerd behandel bloot as gevolg van ‘n gebrek aan tydige inligting. Paramedici moet vinnige besluite neem en hoe meer mediese inligting beskikbaar is hoe beter vir behandeling. Ons lewe ook in ‘n land van realiteite waar pasiënte in baie gevalle beroof word voordat noodpersoneel opdaag. CrisisOnCall […]

Posted on by jonckie

Comments Off on CrisisOnCall bied uitkoms in noodgevalle die afgelope 10 jaar!

Wat vertel die statistiek rakende misdaad in Suid-Afrika vir ons oor Versekering?

Vroeër vandag is die nuutste statistieke oor misdaad in Suid-Afrika bekendgemaak deur die Minister van Polisie. Ons het ook hierdie inligting gedeel met lesers op die Arrive Alive webwerf onder die titel “Crime Statistics: Decline in vehicle hijackings but increase in drunk driving” Daar is positiewe tekens veral rakende geweldsmisdade en geweld by voertuigdiefstal. Dit […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat vertel die statistiek rakende misdaad in Suid-Afrika vir ons oor Versekering?

Wees versigtig met aankope aanlyn en met jou kredietkaart!

Navorsing toon aan dat al minder Suid-Afrikaners kontant met hul saamdra. Ons maak al meer staat op ons debiet – en kredietkaarte met die maak van aankope. Dit kan toegeskryf word aan beide die gerief van ‘n kaart sowel as veiligheidsoorwegings. Dit maak ongelukkig ook die deur oop vir kriminele om toe te slaan op […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees versigtig met aankope aanlyn en met jou kredietkaart!