Waarom is tyd belangrik in ‘n noodgeval?

Hierdie vraag is iets waaraan baie min mense dink maar dit kan ʼn lewe red of ʼn lewe kos. TYD = LEWE en daarom is die tyd wat dit neem vir  ʼn paramedikus om by ʼn mediese noodsituasie te arriveer, lewensbelangrik. In die meeste gevalle word op motorbotsings en nood mediese sorg gefokus terwyl meer […]

Posted on by Media

Comments Off on Waarom is tyd belangrik in ‘n noodgeval?

Multi-vehicle collision in Kylami

This morning EMER-G-MED’s M06, M07, A06 and A03 attended to a multi-vehicle collision in Kylami at the corner of the R55 and Dytchley Roads. The events leading up to the collision are unclear, but on arrival paramedics found that a taxi, a SUV, and three cars had collided leaving five people injured. One person sustained […]

Posted on by Media

Comments Off on Multi-vehicle collision in Kylami

R56-miljoen bestee in die stryd teen dwelmmisbruik in Wes-Kaap

Die regering in die Wes-Kaapse het die afgelope finansiële jaar 2015/16, R56 387 047 in die stryd teen dwelmmisbruik bestee. Ek gaan aan Albert Fritz, Minister van Maatskaplike Ontwikkeling in die Wes-Kaap, skryf om uit te vind tot watter mate die Wes-Kaapse Regering se baanbreker-programme op alkoholmisbruik ‘n impak gaan maak op die finansiering van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on R56-miljoen bestee in die stryd teen dwelmmisbruik in Wes-Kaap

Span saam vir Loslitdag 2016

Maak jou reg vir Loslitdag 2016! Die tema vir 2016 is so pas aangekondig: Span saam! Loslitdag is die land se grootste fondsinsamelings- en bewusmakingsprojek vir persone met gestremdhede. Die Loslitspan besoek verskeie stede en dorpe die land oor om die 2016 tema van stapel te stuur. Volgens Loslitdag se projekleier Vanessa du Plessis het […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Span saam vir Loslitdag 2016

Toyota skenk twee voertuie aan die kinderkankerstigting van Suid-Afrika

Die Toyota Knights, ’n uitgesoekte groep Toyota-verkoopsmense, het pas ’n nuwe Avanza aan CHOC – die kinderkankerstigting van Suid-Afrika – geskenk. Die Toyota Knights het in 1985 as ’n uitgesoekte groep topverkoopsmense ontstaan en gevorder tot ’n groep wat nou daarop fokus om hulself te ontwikkel, aan die gemeenskap terug te gee en ander in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota skenk twee voertuie aan die kinderkankerstigting van Suid-Afrika

Persverklaring na Kurt Darren Motorongeluk

PERSVERKLARING [Uitgereik deur Louis van Wyk – Music Profile Management] Vir onmiddelike Vrystelling: Suid-Afrika se geliefde ster – sanger, akteur en televisie aanbieder, Kurt Darren was in ‘n ernstige motor ongeluk in die vroeë oggendure van Sondag 7 Julie 2013.Hy is deur nooddienste per helikopter gelig vanaf die ongelukstoneel en vervoer na Netcare Milpark Hospitaal […]

Tienjarige Bloemfontein meisie jongste op Kilimanjaro

Met stapstokke omhoog en Barbie pop in die hand, staan die tienjarige Tashlene Cronje van Bloemfontein vir niks en niemand terug nie! Sy het dan sopas saam met familie en vriende die hoogste berg in Afrika en hoogste losstaande berg in die wêreld, Kilimanjaro geklim en sommer die wêreld se jongste meisie geword wat dit […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Tienjarige Bloemfontein meisie jongste op Kilimanjaro

Video van die gelukkigste vragmotorbestuurder in Rusland!

Soms weet jy daar is ‘n groter doel met jou lewe! Hierdie vragmotorbestuurder moet vandag erken dat daar meer as net geluk aan sy kant was tydens ‘n ongeluk in Rusland! Sien die video Besoek gerus die Arrive Alive webwerf vir meer inligting oor padveiligheid! Hierdie video bied ook ‘n blik op die belangrikheid van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Video van die gelukkigste vragmotorbestuurder in Rusland!

J9 Earnsure maak bydrae tot lyers aan motorneuron – spiersiekte

Voor die aanvang van die Rugbytoets Saterdag in Soweto is erkenning gegee aan die bydrae gelewer tot Springbok rugby deur voormalige skrumskakel Joost Van Der Westhuizen. Dit was ‘n emosionele oomblik vir beide Joost en die duisende rugby ondersteuners by die stadion. Joost Van Der Westhuizen is tans gewikkel in ‘n stryd teen motorneuron -spiersiekte […]

Posted on by jonckie

Comments Off on J9 Earnsure maak bydrae tot lyers aan motorneuron – spiersiekte

Versekeraar wys eis van hand na pensioentrekker R1,8miljoen eis van kerk na val

Dit is nie sommer dat ‘n lidmaat van ‘n kerk dit waag om ‘n eis teen ‘n kerk in te stel nie – veral nie wanneer die bedrag soveel as R1.8 miljoen is nie! Dit het egter wel gebeur in Bloemfontein en ons wil graag hierdie interessante feite ook hier deel. Dit bied interessante insae […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Versekeraar wys eis van hand na pensioentrekker R1,8miljoen eis van kerk na val