Reis verantwoordelik die lang naweek!

Vandag begin ʼn lang naweek waaroor baie mense opgewonde is. “ʼn Kort wegbreek vir ʼn paar dae is net wat ons nodig het.” CrisisOnCall wil egter ʼn beroep doen op motoriste om met die nodige gesindheid die langpad aan te durf. Na elke langnaweek lees ons in die media van botsings waar mense ernstig beseer […]

Posted on by Media

Comments Off on Reis verantwoordelik die lang naweek!

Malaria – wat jy behoort te weet

Die afgelope tyd is baie berig oor mense wat glad nie in malaria-gebiede was nie maar wat wel malaria opgedoen het. Die ironie is dat “muskiete nie deur grense gestuit word nie en dit wil voorkom asof gevalle van reismalaria toeneem.” Kan malaria met verkoue verwar word? Die eerste simptome van malaria verskil nie veel […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Malaria – wat jy behoort te weet

Waarom is tyd belangrik in ‘n noodgeval?

Hierdie vraag is iets waaraan baie min mense dink maar dit kan ʼn lewe red of ʼn lewe kos. TYD = LEWE en daarom is die tyd wat dit neem vir  ʼn paramedikus om by ʼn mediese noodsituasie te arriveer, lewensbelangrik. In die meeste gevalle word op motorbotsings en nood mediese sorg gefokus terwyl meer […]

Posted on by Media

Comments Off on Waarom is tyd belangrik in ‘n noodgeval?

Dink baie mooi voor jy daardie ekstra drankie drink!!

Vanoggend ontvang ek ‘n e-pos met heelwat waarhede oor drank en die optredes van mense wat ‘n paar drankies te veel nuttig: Dinge wat MOEILIK is om te sê wanneer jy gesuip is 1. Innoverend 2. Preliminêr 3. Verspreiding 4. Kaneelsuikerkorreltjie Dinge wat BAIE MOEILIK is om te sê wanneer jy gesuip is 1. Spesifiseer 2. Anti-konstitusionalisties […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Dink baie mooi voor jy daardie ekstra drankie drink!!

Reismonitering en beskikbaarheid van mediese inligting kan lewens red op die pad

Paramedici kontak CrisisOnCall daagliks met gevalle waar hulle lewensbelangrike besluite moet neem by botsingstonele en daar eenvoudig geen inligting bekombaar is nie. Misdaad en die impak van botsings speel ʼn baie groot rol hierin. CrisisOnCall het ook ʼn unieke diens wat genoem word reismonitering. Wanneer ʼn lid die langpad aandurf aktiveer hy die monitering by […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Reismonitering en beskikbaarheid van mediese inligting kan lewens red op die pad

Het jy lewensdekking nodig?

Lewensdekking is die eenvoudige antwoord op ‘n paar moeilike vrae: Hoe sal my gesin oorleef wanneer ek nie meer hier is om vir hulle te sorg nie? Hoe sal my lewensmaat die skuld wat ek agterlaat, soos die verband op ons huis, skik? Hoe sal my gesin vir daaglikse lewenskoste, gesondheidsorg en onderwys betaal as […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Het jy lewensdekking nodig?

Multi-vehicle collision in Kylami

This morning EMER-G-MED’s M06, M07, A06 and A03 attended to a multi-vehicle collision in Kylami at the corner of the R55 and Dytchley Roads. The events leading up to the collision are unclear, but on arrival paramedics found that a taxi, a SUV, and three cars had collided leaving five people injured. One person sustained […]

Posted on by Media

Comments Off on Multi-vehicle collision in Kylami

R56-miljoen bestee in die stryd teen dwelmmisbruik in Wes-Kaap

Die regering in die Wes-Kaapse het die afgelope finansiële jaar 2015/16, R56 387 047 in die stryd teen dwelmmisbruik bestee. Ek gaan aan Albert Fritz, Minister van Maatskaplike Ontwikkeling in die Wes-Kaap, skryf om uit te vind tot watter mate die Wes-Kaapse Regering se baanbreker-programme op alkoholmisbruik ‘n impak gaan maak op die finansiering van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on R56-miljoen bestee in die stryd teen dwelmmisbruik in Wes-Kaap

Span saam vir Loslitdag 2016

Maak jou reg vir Loslitdag 2016! Die tema vir 2016 is so pas aangekondig: Span saam! Loslitdag is die land se grootste fondsinsamelings- en bewusmakingsprojek vir persone met gestremdhede. Die Loslitspan besoek verskeie stede en dorpe die land oor om die 2016 tema van stapel te stuur. Volgens Loslitdag se projekleier Vanessa du Plessis het […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Span saam vir Loslitdag 2016

Toyota skenk twee voertuie aan die kinderkankerstigting van Suid-Afrika

Die Toyota Knights, ’n uitgesoekte groep Toyota-verkoopsmense, het pas ’n nuwe Avanza aan CHOC – die kinderkankerstigting van Suid-Afrika – geskenk. Die Toyota Knights het in 1985 as ’n uitgesoekte groep topverkoopsmense ontstaan en gevorder tot ’n groep wat nou daarop fokus om hulself te ontwikkel, aan die gemeenskap terug te gee en ander in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota skenk twee voertuie aan die kinderkankerstigting van Suid-Afrika