Twee sterf in brand in Oudtshoorn

Twee persone is vanoggend in die vroeë oggendure dood na ‘n brand drie plakkershutte in Mullersstraat tot op die grond afgebrand het. Apools Simmers, ‘n man wat in een van die hutte saam met sy vrou en kinders gewoon het, sê hulle is gelukkig dat hulle die vlammehel oorleef het. Volgens Simmers het hy sy […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Twee sterf in brand in Oudtshoorn

Tragedie van Knysna brande vasgevang vir nageslag op kamera

‘n Goeie vriendin, Deidre Cloete het onlangs die tragedie van die Knysna brande vasgevang deur die lens van haar kamera. Dit is smaakvol saamgestel in ‘n publikasie en ek het besluit om uit te vind wat dis inspirasie hiervoor was! Wat het jou laat besluit om hierdie fotos te neem?  As amateur fotograaf is daar […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Tragedie van Knysna brande vasgevang vir nageslag op kamera

Luislang verwyder uit leë huis in Oudtshoorn

Dié luislang (Boa Constrictor) is vanmiddag deur ‘n inwoner in Oostelikeweg in ‘n leë huis gevang. Die slang is aan Mornay Thysse, plaaslike slangvanger van die Oudtshoorn-munisipaliteit, oorhandig. Volgens hom gaan die slang nou aan CapeNature oorhandig word. Luislange is nie giftig nie en kom nie natuurlik in dié gebied voor nie. [Oudtshoorn Courant] Pedestrian […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Luislang verwyder uit leë huis in Oudtshoorn

Wat gebeur wanneer jou troeteldier wegraak?

CrisisOnCall weet dat troeteldiere vir baie mense soos kinders in die huis is. Daar is daagliks artikels op sosiale media en in die gedrukte media waar mense hulp vra met diere wat wegraak. Selfs in winkelsentrums en op lamppale sien ons advertensies oor verlore troeteldiere. ʼn Troeteldier wat verlore raak kan soos dood in die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat gebeur wanneer jou troeteldier wegraak?

Polisie soek na handsakdiewe in Oudtshoorn

Handsakdiewe, wat op ‘n slinkse wyse ‘n toeris se handsak met waardevolle items in die eetsaal by die Queens Hotel gesteel het, het vanoggend wéér toegeslaan. Op Dinsdagoggend, 3 Januarie, het diewe met ‘n toeris se handsak vol waardevolle items, uit die Queens Hotel se eetsaal in die niet verdwyn. Vanoggend omstreeks 07:50 by die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Polisie soek na handsakdiewe in Oudtshoorn

Wat rowers nie wil hê jy moet weet van huisbraak nie

Dertig gevangenes het tydens in-diepte onderhoude onthul hoe hulle te werk gaan wanneer hulle by jou huis inbreek. Die gevangenes, wat met dr. Rudolph Zinn van UNISA gesels het, is almal skuldig bevind aan roof met verswarende omstandighede. Wat jy moet weet • Agt uit tien huisinbrake word uitgevoer met die hulp van inligting van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat rowers nie wil hê jy moet weet van huisbraak nie

Vier verdagtes gearresteer, verskeie onwettige wapens gevind in Johannesburg-kaping

Voertuig binne 25 minute teruggekry ná vinnige reaksie deur Ctrack-reaksiespan Vier verdagtes is in hegtenis geneem en verskeie onwettige wapens en ammunisie gevind in ‘n kaping wat oor die naweek in Rabie Ridge, Johannesburg plaasgevind het. Die voertuigopsporingsmaatskappy Ctrack, ‘n filiaal van Novatel Wireless, het binne 25 minute sy reaksiespan op die toneel gehad nadat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vier verdagtes gearresteer, verskeie onwettige wapens gevind in Johannesburg-kaping

Wees bewus van tegnieke van kriminele om jou onverhoeds te betrap

Ons hoor elke dag van iemand wat iewers aangeval, beroof en vermoor word. Dit is nou maar so dat ons dikwels reageer op ons instink om dadelik ondersoek in te stel voordat ons onsself beveilig of die nodige hulp inroep. Dit is veral diegene woonagtig op plase, plotte en effe verwyder van ander mense wat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees bewus van tegnieke van kriminele om jou onverhoeds te betrap

Gemeenskap in Bloemfontein help met arrestasie van gewapende huisrowers

Gisteroggend het 3 huisrowers hulle rieme styfgeloop nadat lede van Bainsvlei CPF Sector 2 gehelp het om hulle te arresteer. Daar word vermoed dat een van die verdagtes ook met n ander ernstige misdaad verbind kan word, dit word tans ondersoek. Kyk net na die verloop van sake, dit gee n goeie aanduiding van die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Gemeenskap in Bloemfontein help met arrestasie van gewapende huisrowers

Hoe goed ken jy die voordele wat jou versekeringspolis bied?

Vir baie van ons is die versekeringspremie ‘n “noodsaaklike euwel”! Dit is iets wat ons nie lief is om te betaal maar waarsonder ons dit ook nie durf waag nie. Ons gee dikwels nie behoorlik aandag wanneer ons die versekering uitneem aan al die voordele  / byvoordele nie en vergeet dat die polis handig te […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe goed ken jy die voordele wat jou versekeringspolis bied?