SPUR fokus op strategie om veiligheid van kliënte en personeel in restaurante te verseker.

In die maand sedert die omstrede voorval in die Texamo Spur in die Glen-winkelsentrum in Johannesburg het ons almal by Spur tyd gehad om te besin oor ons optrede voor, gedurende en ná die gebeurtenis. Spur wil van hierdie geleentheid gebruik maak om die publiek om verskoning te vra. Ons reaksie het tekortgeskiet en nie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on SPUR fokus op strategie om veiligheid van kliënte en personeel in restaurante te verseker.

Wees versigtig met aankope aanlyn en met jou kredietkaart!

Navorsing toon aan dat al minder Suid-Afrikaners kontant met hul saamdra. Ons maak al meer staat op ons debiet – en kredietkaarte met die maak van aankope. Dit kan toegeskryf word aan beide die gerief van ‘n kaart sowel as veiligheidsoorwegings. Dit maak ongelukkig ook die deur oop vir kriminele om toe te slaan op […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees versigtig met aankope aanlyn en met jou kredietkaart!

Besigheidsversekering moet ook fokus op Risiko beplanning ten opsigte van u besigheid

Ons het reeds gelet op die belangrikheid van Versekering as ‘n Komponent in Boedelbeplanning. Dit is ook uiters belangrik dat ons aandag gee aan die behoeftes van die eienaar van ‘n klein tot medium besigheid. By groot besighede is daar baie bestuurslede wat kan oorneem waar ‘n ander bestuurslid te sterwe kom, maar by die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Besigheidsversekering moet ook fokus op Risiko beplanning ten opsigte van u besigheid