Vrystaat Landbou betreur die afsterwe van ‘n jong boer van Ficksburg

Vrystaat Landbou (VL) betreur die afsterwe van Evan Sorour van Ficksburg en betuig innige meegevoel aan sy familie. “Die tragiese gebeure wat op Sondag 8 Januarie afgespeel het, is tans die onderwerp van ʼn polisie ondersoek en ons vertrou dat die reg sy gang sal gaan na afloop van die ondersoek.” sê Friedl von Maltitz, […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou betreur die afsterwe van ‘n jong boer van Ficksburg

Boerderygemeenskappe moet oplettend wees gedurende feestyd, sê VL

Die feesseisoen is op hande en Vrystaat Landbou (VL) moedig boerderygemeenskappe aan om ekstra paraat en oplettend gedurende dié tydperk te wees. Dr Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van VL, sê dat veral eiendomsverwante misdade soos inbrake gereeld in die feestyd voorkom. ”Items en produkte wat in store geberg word soos saad, kunsmis, gif, batterye van trekkers, […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Boerderygemeenskappe moet oplettend wees gedurende feestyd, sê VL

Vrystaatse boere hou asem op na die reen

in die Vrystaat is bekommerd dat die optimale planttydperk besig is om uit te loop, nadat die provinsie die afgelope tyd bonormale reën ontvang het. Hugo van Doornick, ’n boer in die Bethlehem area, sê dat ryp ’n groot kommer vir soja aanplantings vroeg in April word indien boere later as November plant. Hy noem […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaatse boere hou asem op na die reen

Staat se monopolie op entstof verskaffing bedreig lewendehawe produksie

Entstof tekorte teen Slenkdalkoors, Bloutong en Perdesiekte kan op ʼn krisis afstuur in die lewendehawe produksie bedryf. Volgens, Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou (VL), sukkel die landbousektor toenemend om betyds toegang tot genoegsame entstowwe te verkry. “Die staat het tans ʼn monopolie op die verskaffing van entstof, maar die regering faal om genoegsame entstof […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Staat se monopolie op entstof verskaffing bedreig lewendehawe produksie

Regering faal misdaadgeteisterde Lesothogrens-boere

Onwettige aktiwiteite en misdade wat die veiligheid van elke boer, hul gesinne en werkers wat naby die suidelike Lesothogrens gebied geleë is nadelig raak, sal vandag tydens Vrystaat Landbou (VL) se besoek aan die gebied bespreek word. Opkomende sowel as kommersiële boere, wat deur oorgrens-misdadigheid geteiken word, sal die geleentheid saam met amptenare van die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Regering faal misdaadgeteisterde Lesothogrens-boere

Kommer oor toestand van Vrystaat paaie voor reenseisoen

Vrystaat Landbou (VL), is versigtig optimisties oor die onlangse aankondiging deur mnr William Bulwane, Vrystaatse LUR vir polisie, paaie en vervoer, dat ‘miljoene bewillig is vir die herstel van gehawende paaie in die Vrystaat’. Francois Wilken, president van VL, sê dat die organisasie al verskeie kere met die LUR ontmoet het en skrywes gerig het […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Kommer oor toestand van Vrystaat paaie voor reenseisoen

Vrystaat Landbou rampfonds verlig tydelike nood van Jagersfontein- boere

Boere in die Jagersfontein-area wat die Wolwas- en Kromellenboogspruit as natuurlike veesuiping gebruik het, is nou genoodsaak om water aan te ry om hul diere van water te kan voorsien. Die spruit is onbruikbaar weens dik slik nadat die wal van ʼn slikdam in die vroeë oggendure van 11 September 2022 meegegee het. Die breek […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou rampfonds verlig tydelike nood van Jagersfontein- boere

Jagersfontein slikramp plaas weer klem op weerloosheid van gemeenskappe

Die gebeure by Jagersfontein waar die wal van ʼn slikdam in die vroeë oggendure van 11 September 2022 meegegee het, plaas weer die klem op die weerloosheid van gemeenskappe en daar word dikwels gevra teen watter prys hierdie tipe ontwikkeling geskied. Wesenlike skade is aan strukture in die dorp aangerig en het die breek van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Jagersfontein slikramp plaas weer klem op weerloosheid van gemeenskappe

Vrystaat Landbou ondersteun die maatreels om bek-en-klousiekte te beheer

“Indien die bek-en-klouseer uitbraak in die Vrystaat en ander provinsies nie bestry kan word nie, staan die Vrystaat en land voor die verwoesting van ons kommersiële veebedryf” meen Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou. Dit sal gepaardgaan met die vernietiging van die uitvoer potensiaal van ons wol- en rooivleis produkte, insluitend wildsvleis, en massiewe ekonomiese […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou ondersteun die maatreels om bek-en-klousiekte te beheer

Tot 20% van Vrystaat se polisievoertuie wag op herstel

Inligting wat tot Vrystaat Landbou (VL) se aandag gekom het, dui daarop dat tussen 15% en 20% van polisievoertuie in die Vrystaat-provinsie gestrand is in staatsmotorhuise en op herstelwerk wag. Volgens die SAPD se 2021 jaarverslag, beskik die Vrystaat oor 3 848 aktiewe voertuie. Dit beteken dat tussen 680 en 900 polisievoertuie nie beskikbaar is […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Tot 20% van Vrystaat se polisievoertuie wag op herstel