Bejaarde bestuurder behandel vir skok na band bars en hy vasry in geparkeerde motors

‘n Bejaarde man word vir skok deur paramedici behandel nadat hy met sy Toyota in drie geparkeerde voertuie vasgery het. Die botsing het omstreeks 09:00 vanoggend in St Johnstraat plaasgevind. Dit blyk dat die voorwiel van die Toyota gebars het waarna die motor na links geswenk het en die drie geparkeerde voertuie getref het. Meer […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bejaarde bestuurder behandel vir skok na band bars en hy vasry in geparkeerde motors

Tragedie van Knysna brande vasgevang vir nageslag op kamera

‘n Goeie vriendin, Deidre Cloete het onlangs die tragedie van die Knysna brande vasgevang deur die lens van haar kamera. Dit is smaakvol saamgestel in ‘n publikasie en ek het besluit om uit te vind wat dis inspirasie hiervoor was! Wat het jou laat besluit om hierdie fotos te neem?  As amateur fotograaf is daar […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Tragedie van Knysna brande vasgevang vir nageslag op kamera

Leerlingbestuurder bots teen muur in Oudtshoorn

‘n Weermaglid wat besig was met ‘n bestuursles het vanmiddag omstreeks 14:00 op die hoek van Van der Riet- en Baron van Reedestraat teen ‘n gebou gebots. Sy het met Baron van Reedestraat langs gery en by Van der Rietstraat ingedraai. Dit blyk dat sy egter aanhou draai het waarna die motor oor die hoë […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Leerlingbestuurder bots teen muur in Oudtshoorn

Trok beskadig valhek by spooroorgang oor Plankenburg na die R44

Die Arrive Alive webwerf het die volgende e-pos ontvang: “Ek stuur fotos van die vragmotor wat gister ongeveer 12:00 oor Plankenburg na R44 die valhek wat besig was om te sak afgery het. Hy het stilgestaan in linkerbaan en begin ry toe valhek afkom en na treinspoor oorgetrek na regterbaan. Die valhek het gebreek en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Trok beskadig valhek by spooroorgang oor Plankenburg na die R44

Inligting? Waarom is my inligting so belangrik op die ongelukstoneel?

Baie min mense besef dat inligting iets is wat ʼn groot verskil in jou lewe kan maak wanneer dit werklik saak maak. Ek het mos inligting vir my eie gerief op my selfoon! Vandag se slimfone is ook baie slim! Ek het in elk geval ʼn mediese fonds, korttermynversekering en vriende wat kan help. In […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Inligting? Waarom is my inligting so belangrik op die ongelukstoneel?

Toeriste ongedeerd in botsing buite Oudtshoorn na hul bestuur aan verkeerde kant van pad

Twee buitelandse toeriste is ongedeerd nadat hulle Sondag sowat 6 km buite Oudtshoorn in ‘n botsing betrokke was. Dit blyk dat hulle by Buffelsdrift was en op pad na Oudtshoorn, aan die verkeerde kant van die pad gery het. Hulle het uitgeswaai vir ‘n motorfiets wat van voor gekom het en ‘n paal langs die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toeriste ongedeerd in botsing buite Oudtshoorn na hul bestuur aan verkeerde kant van pad