2 Rowers dood en nog 2 beseer in jaagtog en skietgeveg met polisie

Twee gewapende rowers is dood en twee is beseer na hulle verlede Vrydag in ‘n skietgeveg met die polisie betrokke was. Volgens kapt Malcolm Pojie, Suid-Kaapse polisiewoordvoerder, het die vyf mans na bewering ‘n winkel in Van Wyksdorp met wapens beroof. “Drie mans het met wapens die winkel binne gekom en ‘n 24-jarige vrou en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 2 Rowers dood en nog 2 beseer in jaagtog en skietgeveg met polisie

Voertuig rol tussen Oudtshoorn en De Rust

Die omstandighede van ‘n botsing vroeër vanoggend op die De Rust-pad, waar een voertuig gerol het, is onbekend. Twee voertuie, ‘n Opel en ‘n Hyundai, was vanoggend in De Rust se rigting onderweg toe die ongeluk gebeur het. Beide voertuie het die pad verlaat en die Opel het gerol. Met die aankoms van die Oudtshoorn […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Voertuig rol tussen Oudtshoorn en De Rust

Wedersydse respek nodig wanneer motoriste en fietsryers die pad deel!

Dit is uiters kommerwekkend om waar te neem dat daar in 2016 451 fietsryers gesterf het op Suid-Afrikaanse paaie. Dit is ‘n skerp toename vanaf die 320 fietsryer sterftes in 2015. Dit is duidelik dat Suid Afrikaners sukkel om die nodige geduld aan die dag te le wanneer hierdie padgebruikers die paaie deel. Veiligheid is […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wedersydse respek nodig wanneer motoriste en fietsryers die pad deel!

Toyota Se Sportnutse bly gewild

Toyota Suid-Afrika se markbeste verkope van 9 601 eenhede in Mei het die maatskappy ’n markaandeel van 23% besorg ‒ die hoogste in vyf maande. Dié syfer plaas Toyota 3 215 eenhede voor sy naaste mededinger, met 90% van alle verkooptransaksies wat in handelaarskappe beklink is. Toyota se sportnutse het weereens koning gekraai en 2 150 van dié […]

Posted on by Media

Comments Off on Toyota Se Sportnutse bly gewild

Passasiers vlug van ongelukstoneel met krat bier

Minute nadat die bestuurder van ‘n Jetta in ‘n muur vasgery het, het hy en sy passasiers in ‘n ander voertuig van die toneel gevlug. Volgens ooggetuies wat nader gehardloop het, het die insittendes nie seergekry nie. Hulle het glo ‘n krat met bier uit die Jetta oorgelaai in ‘n wit Golf wat agter hulle […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Passasiers vlug van ongelukstoneel met krat bier

Waar is my prokureur?

Ons almal vrees daardie dag wanneer ons in die ingewing van die oomblik ʼn besluit neem en daarna blootgestel kan word aan ʼn hof waar ure geredeneer kan word of my optrede geregverdig was, of nie. ʼn Besluit wat deur die hof geneem word kan jou en jou geliefdes se hele lewe in ʼn oogwink […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waar is my prokureur?