Drie sterf toe bestuurder beheer oor voertuig verloor naby De Rust

Die De Rust-pad het nog lewens geëis.

Drie mense het vanoggend gesterf na die bestuurder van die voertuig beheer by die Dysselsdorp-afrit verloor het.

Die voertuig het ongeveer 20m ver geval en op die treinspoor te lande gekom.

Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.

1 Persoon het gister ook op dié pad gesterf.

[Oudtshoorn Courant]

Posted on by jonckie

Comments Off on Drie sterf toe bestuurder beheer oor voertuig verloor naby De Rust