Vir die huisbraak krimineel is bykans niks onmoontlik!

65298_10151553869746140_2078414616_nAs daar ‘n Olimpiese Spele vir misdaad was kon hierdie man ons vlagdraer wees.

Sy spesialis item sal wees Huisbraak! Hierdie man is so talentvol dat selfs die polisiebeamptes uit ongeloof gevra het dat hy bewys dat hy in staat is om deur die diefwering te klim!!

Besoek ook:

Wat rowers nie wil hê jy moet weet van huisbraak nie

Waardevolle wenke om die huis te beskerm in jou afwesigheid

Posted on by jonckie

Comments Off on Vir die huisbraak krimineel is bykans niks onmoontlik!