Blommerverkoper ernstig beseer in ongeluk

1

 

Hierdie ongeluk het plaasgevind by Waterrand en Reynold Straat.

Na bewering het die motor die man wat rose verkoop met spoed getref. Die blommeverkoper het op die middelman te lande gekom en is deur ER24 vervoer na die hospitaal in Sebokeng.

Die blommeverkoper het ernstige beserings opgedoen.

[Fotos deur Chris Smuts]

2

3

Posted on by jonckie

Comments Off on Blommerverkoper ernstig beseer in ongeluk

Comments are closed.