Toyota Gazoo Racing Suid-Afrika-renspan veilig in Suid-Amerika

Die Toyota Gazoo Racing Suid-Afrika-renspan het veilig hier by hul bestemming in Suid-Amerika aangekom en vorder goed met die voorbereidingswerk vir die 2016-Dakar-veldtydren wat eersdaags begin. Die span het ook toetswerk van die drie deelnemende Toyota Hilux-renbakkies afgehandel, wat bevestig dat hulle gereed is om die wêreld se moeilikste motorsportbyeenkoms, die Dakar-veldtydren wat op 2 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Gazoo Racing Suid-Afrika-renspan veilig in Suid-Amerika

Ctrack sien meer as twee derde toename in kapings en motordiefstal met aanvang van Desember-vakansie

Ctrack se reaksiespanne is sedert begin Desember op ʼn gereedheidsgrondslag geplaas omdat die getal kapings en rooftogte beduidend toegeneem het. In vergelyking met die eerste week in Desember verlede jaar, het hierdie voorvalle met 61% toegeneem. Brandstoftenkwaens is steeds ʼn voorkeurteiken vir kapers en diewe vanweë die hoë waarde van hul inhoud. In een voorval […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ctrack sien meer as twee derde toename in kapings en motordiefstal met aanvang van Desember-vakansie

Mitsubishi Voer Die Stryd Om Strande Terug Te Wen

Warm strande, warm lywe, die Hot Summer of Touch… en Mitsubishi! Die Hot Summer of Touch is in Desember terug op die Suid-Kaapse kuslyn vir die 2015-weergawe van hierdie uiters gewilde reeks. Dit is die 15e jaar dat die toer sy draai op strande in die Suid-Kaap maak, en met Mitsubishi Motors nou die amptelike […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Mitsubishi Voer Die Stryd Om Strande Terug Te Wen

Let op die veiligheid van jou voertuig se bande

Daar word dikwels melding gemaak in verslae oor ongelukke dat ‘n band “gebars” het en die eienaar van die voertuig beheer oor die voertuig verloor het! Dit is belangrik dat ons alle voertuigeienaars waarsku om behoorlik aandag te gee aan die toestand van hul bande voordat hul met vakansie gaan! Dit is ook belangrik om […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Let op die veiligheid van jou voertuig se bande

Toyota behou momentum en markleierskap met voertuigverkope in November

Toyota Suid-Afrika Motors het die voorlaaste maand van 2015 met nog ’n maand van onstuitbare markleierskap vir die elfde van die elf maande van die jaar tot nou afgesluit. Toyota is ver voor die kleinhandelbrigade danksy ’n massiewe 11 824 nuwe eenhede wat in November in die aanloop tot die jaarlikse somervakansie van die hand gesit […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota behou momentum en markleierskap met voertuigverkope in November