Toyota SA Dakar Span gaan aan Marokko Tydren deelneem

Die Toyota SA Dakar-renspan is op die vooraand van die 2016-weergawe van die Dakar-veldtydren oor net drie maande hard besig met voorbereidings vir dié reuse-byeenkoms. En as deel van die voorbereiding gaan die span aan die jaarlikse Marokko-veldtydren wat op 3 Oktober in dié land in die noorde van Afrika begin, deelneem. “Ons deelname aan […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota SA Dakar Span gaan aan Marokko Tydren deelneem

Hartseer Terugslag vir Castrol Toyota renspan toe Poulter en De Villiers faal

Die Toyota-Kaap-Handelaarstydren, die voorlaaste ronde van die 2015-Suid-Afrikaanse Nasionale Tydrenkampioenskap, was ’n uiters moeilike byeenkoms vir die Castrol-Toyota-renspan. Maar in dieselfde asem het die twee Toyota Etios-motors wat in Klas S1600 jaag, die afdeling vir voorwielaangedrewe motors geheel en al oorheers. Guy Botterill en sy navigator, Simon Vacy-Lyle, het nog ’n oorwinning in hul Yato-Toyota […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hartseer Terugslag vir Castrol Toyota renspan toe Poulter en De Villiers faal

Lexus het ’n goeie motor geneem en dit ’n fantastiese motor gemaak…

’n Dapper stelling, maar danksy die jongste verbeterings neem die ES, wat reeds die samevatting vir luuksheid is, neem weelde tot die volgende vlak. Die nuwe ES, wat met ’n meer sportiewe voorkoms, sterker agterstilering, verfynde binneruimafwerking, opgedateerde afwerking en verbeterde dinamika pronk, is werklik ’n pakket wat aan die ‘meer is meer’-etiket voldoen. Glenn […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lexus het ’n goeie motor geneem en dit ’n fantastiese motor gemaak…

Een miljoenste Hilux in Suid-Afrika verkoop

’n Syfer kan ’n baie insiggewende betekenis hê, en min so indrukwekkend as dié van ’n miljoen… Die Toyota Hilux, wat ’n staatmaker in die plaaslike ligtehandelsvoertuigmark is, kan nou sy naam met trots aan die woord “miljoen” koppel. Plaaslike verkope van die Hilux het in Julie vanjaar as bewys van die Suid-Afrikaanse koperspubliek se […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Een miljoenste Hilux in Suid-Afrika verkoop

Toyota neem voorste posisie in stryd om voertuigverkope vir Augustus

    Toyota die topverkoper in Augustus Hilux steeds Nommer 1 vir die jaar tot nou Uitdagende verkoopsomgewing gesteun deur sterk vraag na uitvoer   Marksegment Augustus 2014 Augustus 2015 %-verandering Passasiersvoertuie 37 843 34 885 -8,5% Ligte handelsvoertuie 14 940 13 781 -8,4% Medium handelsvoertuie 1001 889     -12,6% Swaar handelsvoertuie 504 393 -28% […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota neem voorste posisie in stryd om voertuigverkope vir Augustus