Dubbele Podium vir Castrol-Toyota in Port Elizabeth

  Eerste algeheel vir Leeroy Poulter en Elvéne Coetzee (Toyota Yaris-S2000) Derde algeheel vir Giniel de Villiers en Carolyn Swan (Toyota Yaris-S2000) Naaswenners in Klas S1600 vir Matthew Vacy-Lyle en Schalk van Heerden (Toyota Etios S1600) Dit was ’n harde stryd, maar die Castrol-Toyota-jaer Leeroy Poulter en sy navigator Elvéne Coetzee het die 2015-Volkswagen-tydren in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Dubbele Podium vir Castrol-Toyota in Port Elizabeth

Tydren -kampioenskap skuif vir 5de rondte na Port Elizabeth

Die verdedigende Suid-Afrikaanse Nasionale Tydrenkampioene Leeroy Poulter  en sy navigator, Elvéne Coetzee, is daarop uit om hul goeie vertoning na die vyfde ronde van die 2015-Suid-Afrikaanse Nasionale Tydrenkampioenskap, wat hierdie naweek op 17 en 18 Julie in en om Port Elizabeth beslis word, te neem. Die Castrol-Toyota-Yaris-S2000-renspan se eerste oorwinning vir die jaar was in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Tydren -kampioenskap skuif vir 5de rondte na Port Elizabeth

Ligte, kamera en Kommunikasie vir mees geliefde motor

Die huidige Corolla, wat in 2014 in die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel is, is die wêreldwye topverkoper onder alle voertuie, en die jongste weergawe van hierdie immergroen Toyota-model bewys duidelik hoekom. Die Corolla-toerusting is vir die 2015-model regdeur die reeks aangepas, en al die modelle kry nou dagligryligte (DRL’s) as deel van hul standaard-toerusting. Die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ligte, kamera en Kommunikasie vir mees geliefde motor

Wenke oor bystand in die geval van ‘n aanval van epilepsie

Ons deel graag inligting van CrisisonCall aan hul lede rakende stappe om te neem in die geval waar iemand wat aan epilepsie ly ‘n aanval kry: Indien jy moet raai, hoeveel mense in Suid-Afrika sal jy sê ly aan epilepsie? 50 000? 150 000? 500 000? Indien jy 500 000 geraai het, is jy reg. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wenke oor bystand in die geval van ‘n aanval van epilepsie

Toyota behou markleierskap met Junie voertuigverkope

    Marksegment Junie 2014 Junie 2015 %-verandering Passasiersvoertuie 35 367 33 035 -6,6% Ligte handelsvoertuie 14 533 14 751 1,5% Medium handelsvoertuie 907 804 -11,4% Swaar handelsvoertuie 456 459 0,6% Ekstraswaar handelsvoertuie 1 408 1 122 -20,3% Busse 114 75 -34,2% Uitvoer 23 492 31 422 33,8% Algehele mark (plaaslik) 52 784 50 251 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota behou markleierskap met Junie voertuigverkope