2015-Toyota-Rust de Winter-Jamboree

Die Rust de Winter-natuurreservaat kry een keer per jaar brullend lewe met die klank van bosbrekers en groot bande wat deur die bos ry wanneer honderde veldryers en 4×4-aanhangers op dié rustige kampeerterrein aan die oewer van die Elandsrivier sowat 100km noord van Pretoria toesak. Dié jaarlikse byeenkoms, wat algemeen as die Toyota-Rust de Winter-4×4-Jamboree […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 2015-Toyota-Rust de Winter-Jamboree

Lexus ES : ’n Straatmotor genaamd Desire

Die Lexus ES, die topverkoper sedan in die indrukwekkende Lexus-stal, is ’n goeie definisie van wat alles in ’n weeldesedan moontlik is. Dit is met die onthulling van Lexus se opwindende nuwe 2016-ES by die Shangai-Motorskou duidelik dat hierdie neiging sal voortduur. Die 2016-ES het ’n opwindende, meer sportiewe houding wat beklemtoon word deur ’n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lexus ES : ’n Straatmotor genaamd Desire

Veilige 2de plek in Sasol-Tydren vir Toyota se verdedigende kampioene

Die verdedigende tydrenkampioene Leeroy Poulter en Elvéne Coetzee het hul Castrol-Toyota-Yaris-S2000 as stewige naaswenners oor die wenstreep in die uiters uitdagende toestande van die 24e Sasol-tydren gestuur. Die byeenkoms, wat in die laeveld-omgewing in Mpumalanga om Sabie, Graskop en Nelspruit beslis is, is deur uiterste nat en gladde toestande gekenmerk terwyl reën steeds op dag […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Veilige 2de plek in Sasol-Tydren vir Toyota se verdedigende kampioene

Toyota los voor in Maart-voertuigverkope

  Marksegment Maart 2014 Maart 2015 %-verandering Passasiersvoertuie 36 644 35 548 -3% Ligte handelsvoertuie 15 933 16 808 5,5% Medium handelsvoertuie 1 015 1 104 8,8% Swaar handelsvoertuie 485 578 19% Ekstraswaar handelsvoertuie 1 261 1 306 3,5% Busse 102 105 2,9% Uitvoer 24 659 34 147 38,5% Algehele mark (plaaslik) 55 440 55 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota los voor in Maart-voertuigverkope