Sommige winkeldiewe laat ons maar net verbysterd

Ons kry die laaste tyd al meer videos van misdaad vanaf besigheidspersele en winkelsentrums waar die diewe of rowers nie in ag neem dat daar ‘n paar ekstra ogies of “eyes in the sky” mag wees wat al hul bewegings fyn waarneem nie. Dit is met groot afwagtig dat ons dan wag vir die oomblik […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Sommige winkeldiewe laat ons maar net verbysterd

Verdedigende kampioene reg vir eerste ronde van 2015-Donaldson -Veldtydrenkampioenskap

Die verdedigende Donaldson-veldtydrenkampioene Anthony Taylor en Dennis Murphy van die Castrol-Toyota-renspan is slaggereed vir die 2015-seisoen. Hulle het reeds hul nuwe Toyota Hilux-renvoertuig, wat gegrond is op die Dakar-weergawe wat Giniel de Villiers en sy Duitse naviagtor Dirk von Zitzewitz as naaswenners in vanjaar se moordende Dakar-uithouveldtydren laat eindig het, ter voorbereiding op die nuwe […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Verdedigende kampioene reg vir eerste ronde van 2015-Donaldson -Veldtydrenkampioenskap

Woning in Sabiepark beskik oor uitmuntende sekuriteit

Dit is nie almal wat oor op en wakker sukuriteitswagte beskik nie. ‘n Besoeker aan die Arrive Alive webwerf het ‘n e-pos gestuur van ‘n vriend waarin aangetoon word dat ‘n luiperd homself tuisgemaak het op die stoep van ‘n woning in Sabiepark: “Luiperd het op ons stoep in Sabiepark ingetrek. Sal blykbaar ‘n uitsettingsbevel […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Woning in Sabiepark beskik oor uitmuntende sekuriteit

Boere, Plaaswerkers en Polisie span saam en keer plaasaanvallers aan in Memel

Die gemeenskap van Memel is tot stilstand geruk nadat die bekende egpaar Mr. Jaco en Bessie Maritz op hulle plaas net buite Memel deur ses verdagtes aangeval is. Die voorval het volgende berigte net na 14:30 plaasgevind. Danksy vinnige en parate optrede het die plaaswerkers oorgegaan tot aksie en hulp is ontbied. Boere en die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Boere, Plaaswerkers en Polisie span saam en keer plaasaanvallers aan in Memel

Uitdagende nuwe rol Toyota Suid-Afrika se President en Uitvoerende Hoof

Die President en Uitvoerende Hoof van Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM), dr. Johan van Zyl, se portfolio is ná strukturele verskuiwings in die wêreldwye bestuurspan van die Toyota-Motorkorporasie (TMC) uitgebrei om nou ook Toyota van Europa in te sluit. Die nuwe portfolio, wat by dr. Van Zyl se bestaande verantwoordelikheid as Uitvoerende Hoof van die Afrika-streek […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Uitdagende nuwe rol Toyota Suid-Afrika se President en Uitvoerende Hoof

Toyota doen beroep op inskrywings vir jaarlikse Toyota-droommotor-kunskompetisie

Is jy jonger as 15 en hou jy daarvan om te teken? Geniet jy dit om jou verbeelding vrye teuels te gee? As jy enigsins JA geantwoord het, is Toyota Suid-Afrika Motors op soek na mense soos jy. Die 9e jaarlikse Toyota-droommotor-kunskompetisie het amptelik geopen en duur nog twee weke tot 16 Maart 2015. Die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota doen beroep op inskrywings vir jaarlikse Toyota-droommotor-kunskompetisie

Castrol Toyota Tydrenspan begin 2015 Tydrenseisoen op stewige voet

Die eerste ronde van die Suid-Afrikaanse Tydrenkampioenskap, die Tour-Natal-tydren, het tot ’n stewige begin vir die Castrol-Toyota-renspan gelei. Die tydren is op 27 en 28 Februarie op die vinnige suikerrietplantasiepaaie aan die Kwazulu-Natalse suidkus beslis, en het weereens die skitterende padtoestande waarvoor die omgewing bekend is, opgelewer. Die verdedigende kampioene Leeroy Poulter en Elvéne Coetzee […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Castrol Toyota Tydrenspan begin 2015 Tydrenseisoen op stewige voet