Wat is die grootte sleepwa wat ek met n VW Polo 1.6 sedan mag sleep sonder n teruglooprem?

Towing Trailer

Vraag:

Wat is die grootte trailer wat ek met n VW Polo 1.6 sedan mag sleep sonder n teruglooprem?

Antwoord:

Die BVM van die sleepwa mag nie meer as helfte die tarra van die sleepvoertuig wees nie. Die BVM – plaatjie of lisensieskyf sal GVM wys – van bv. 600 kg sal n sleepvoertuig vereis met n tarra van 1200 kg

Besoek ook:

Towing a Trailer Safely

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die grootte sleepwa wat ek met n VW Polo 1.6 sedan mag sleep sonder n teruglooprem?