Woning in Sabiepark beskik oor uitmuntende sekuriteit

LeopardDit is nie almal wat oor op en wakker sukuriteitswagte beskik nie. ‘n Besoeker aan die Arrive Alive webwerf het ‘n e-pos gestuur van ‘n vriend waarin aangetoon word dat ‘n luiperd homself tuisgemaak het op die stoep van ‘n woning in Sabiepark:

“Luiperd het op ons stoep in Sabiepark ingetrek. Sal blykbaar ‘n uitsettingsbevel moet kry.

Nederlandse vriende het die verrassing van hul lewe gekry toe hulle gaan kyk of als by my huis in die haak is. Hulle het hul nagkamera op die stoep opgesit … en siedaar,  ‘n tweede verrassing.”

image1

Posted on by jonckie

Comments Off on Woning in Sabiepark beskik oor uitmuntende sekuriteit