Sommige winkeldiewe laat ons maar net verbysterd


Ons kry die laaste tyd al meer videos van misdaad vanaf besigheidspersele en winkelsentrums waar die diewe of rowers nie in ag neem dat daar ‘n paar ekstra ogies of “eyes in the sky” mag wees wat al hul bewegings fyn waarneem nie. Dit is met groot afwagtig dat ons dan wag vir die oomblik wat die spesifieke misdaad gepleeg word.

Dit is maklik om te sien waar hierdie dief of rower al ‘n ou kalant is en ‘n bepaalde tegniek al verfyn het. Vanoggend is so ‘n video onder ons aandag gebring wat ons graag hier wil deel .

Die gemak waarmee hierdie vrou selfs ‘n groot item onder haar rok wegsteek laat ons effe verbysterd!

Besoek ook:

Does your alarm system meet the requirements of business insurance?

How can I protect my business from burglary?

Posted on by jonckie

Comments Off on Sommige winkeldiewe laat ons maar net verbysterd